Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Victoriabaai

4.5 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Victoriabaai van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Victoriabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Victoriabaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victoriabaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victoria Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Victoriabaai Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Victoriabaai

Hilltop Country Lodge is 'n eksklusiewe toevlugsoord wat tussen Victoriabaai en Wildernis in die hartjie van die Tuinroete geleë is. Die lodge bied asemrowende uitsigte oor Wildernis, die Indiese Oseaan en die Oute...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Victoriabaai

Akela Villa is 'n eksklusiewe en luukse villa aan die einde van die gesogte Victoriabaai Heights Residensiële Pad in Victoriabaai. Gaste kan hier absolute privaatheid geniet in 'n rustige omgewing met 'n skitterend...

25% af Aanbod!
VanafR1 650
R1 238
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Victoriabaai

Victoria Bay Holiday Cottage is op 'n privaat eiendom naby die einde van die gesogte Victoria Bay Heights se pad geleë en net 5 minute se ry van die strand af. Hierdie eiendom bied ongeëwenaarde see-uitsigte in 'n...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Victoriabaai

Silver Spray is reg op die strand in Victoriabaai geleë, ’n klein baai in die Tuinroete tussen George en Wildernis. Silver Spray bied gerieflike selfsorgakkommodasie in ’n strandhuis en 2 woonstelle. Gaste kan ...

Vanaf
R4 750
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Victoriabaai

Vic Bay Beach House is 'n bekoorlike selfsorg-strandhuis wat teen die see in Victoriabaai geleë is. Hierdie vakansiehuis bied 180º-uitsigte oor die oseaan en is ideaal vir 'n groep van 11 mense wat op soek is na '...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Victoriabaai

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuinroete, Wes-Kaap

Paradise Cove Country House is in George in 'n genoteerde natuurreservaat geleë en bied verskeie flora en fauna, en lieflike berg- en see-uitsigte.. Verblyf word gebied in 4 gerieflike, grasdakkothuise. Elke kothu...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Surfari Boutique Backpackers bied verblyf in Victoriabaai, 'n baaitjie op die Tuinroete. Die verblyf is die ideale basis om die Tuinroete te verken en het 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Verblyf is beskikbaar in...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Ballots Tree House is 'n bekoorlike houthuis tussen die melkhoutbome in Ballots Bay. Dié huisie is naby die klippiestrand en die Meulrivier in Ballots Natuurreservaat en dit is gemáák vir natuurliefhebbers. Die h...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Kaaimans River Cottage is reg teen die rivier 15 km buite George geleë. Die kothuis kan slegs met 'n roeiboot of kano bereik word wat deur die gasheer voorsien word. Hierdie vakansiekothuis bied direkte toegang tot...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wildernis, Hoekwil

Remskoen is op 'n privaat landgoed in Wildernis se buitewyke en bied 'n asemrowende 360°-uitsig op die Outeniekwaberge en oor die see, die Choo Choo-treinbrug en die Wildernisarea in die verte. Die perseel is net s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]