Indien jy Victoriabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Victoriabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victoriabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victoria Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Victoriabaai akkommodasie
Bladsy 3 - 5 lekke plekke om te bly
Rinkink Strandhuis is langs Wildernis se bekende uitgestrekte strande geleë. Dit is op die Tuinroete en word omring deur berge, mere en 'n N...
Spirit of the Ocean is 'n lieflike selfsorghuis wat op 'n krans met pragtige see-uitsigte en in 'n luukse natuurreservaat in Victoriabaai ge...
WildSands Bed and Breakfast is in die legendariese Sandsstraat in Wildernis geleë. Die gastehuis het 'n uitsig oor die area en die see, en d...
Penny Royal bied 'n rustige opset vir 'n gesinsvakansie. Dié selfsorghuis is pragtig ingerig met alles wat jy sal benodig vir 'n onvergeetli...
Wilderness Beach Lodge is op die Tuinroete geleë en bied pragtige uitsigte en asemrowende sonsondergange en dis naby die strand. Die kamer...
Bella Vista is naby Victoriabaai geleë. Die huis is op 'n heuwel geleë met 'n uitsig oor die see in die verte en jy sal hier rustigheid en ...
Escape to the Beach is 'n luukse boetiekgastehuis teen Wildernis se strand. Die lieflike gastehuis bied 'n pragtige uitsig van die Indiese O...
Victoria Heights B&B bied gerieflike akkommodasie in 'n Kaap-Hollandse huis met 'n elegante en bekoorlike voorkoms. Dit is ideaal vir sakelu...
Wilderness on Sea is in 'n gesogte vakansiedorp op die Wes-Kaap se asemrowende Tuinroete geleë. Toeriste stroom regdeur die jaar na Wilderni...
Alcott House is in Wildernis geleë en bied gehalte-vakansieverblyf, ideaal vir ’n klein gesin of groep vriende. Die verblyf is binne maklike...