Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Victoriabaai

4.5 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van Victoriabaai van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy Victoriabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Victoriabaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victoriabaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victoria Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Victoriabaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Victoriabaai

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Wildernis, Tuinroete

Boardwalk Lodge - B&B is 'n pragtige gaste-lodge in die rustige kusdorp, Wildernis, op die bekende Tuinroete. Dit is teen die berghelling geleë en is ent 'n kort wandeling van die strandmeer en die strand af. Ver...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

The Loerie's View is 'n selfsorgvakansiehuis in die pragtige en rustige dorp Wildernis. Die huis is na die bekende Knysna Loerie vernoem, wat gewoonlik baie skugter en moeilik is om in sy natuurlike habitat te sien....

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Wilderness Milkwoods Views is in 'n veilige kompleks naby Wildernis se middedorp, restaurante, winkels en die strand geleë. Hierdie vakansiewoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en ...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Wilderness Milkwoods is in Wildernis geleë en is net 1,4 km vanaf Leentjiesklipstrand. Ds ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die eenheid is 500 m vanaf verskeie winkels, restaurante en doendinge. Die eenheid be...

20% af Aanbod!
VanafR3 500
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wilderness Heights, Wildernis

Livingstone Villa is 'n luukse 5-ster-selfsorgvilla in Wildernis met asemrowende see-uitsigte. Gaste kan dolfyne dophou waar hulle in die branders baljaar vanaf een van die villa se 4 privaat balkonne en raak aan di...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wildernis, Tuinroete

Boardwalk Lodge Self-catering is 'n lieflike lodge en gewilde oor in die rustige kusdorpie Wildernis op die Tuinroete. Die lodge is teen die hange van die dorp en sowat 430 m van die strand en meer af. Die verblyf...

25% af Aanbod!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Lazur Holiday Apartment Wilderness is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van Wildernis. Dis naby verskeie winkels, restaurante, markies, die Touwriviermeer en pragtige witsandstrande. Dié woonstel beskik ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

Lazur 7 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Wilderness. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en is die ideale basis om die besienswaardighede aan die Tuinroete te verken. Dié lugtige woonstel h...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wildernis, Tuinroete

23 Milkwood is ‘n selfsorghuis in ‘n veilige kompleks in Wildernis. Dis in die middedorp naby restaurante, winkels en die strand. Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer he...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Amber Light Beach Cottages is sentraal in Wildernis geleë en bied toegang tot die strand, strandmeer en die winkels, restaurante en supermark in die dorp. Amber Light is 'n ouwêreldse en unieke rondawel-gastehuis ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za