Geverifieerde Resensie
Victoria Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Victoria Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 53 resensies.
"What a stunning little bay with a beautiful sunrise, stunning view, not too overcrowded, surfers heaven. Just the place to relax and forget about your daily stress and unwind."
"Te veel besoekers op die strand naweke en betaal ten duurste en kan nie strandgedeelte gebruik nie."
"Hierdie is die ideale vakansiebestemming vir elke gesin. Dis nie 'n plek wat mens kan oorvertel nie. Jy moet dit self beleef."
"Stay away at the weekend. Beach and surroundings are kept beautifully clean, as well as showers and changing rooms."
"Sal sand moet inry om swem weer moontlik te maak. As gevolg van klippe op strand kan mens op die oomblik glad nie hier swem nie."
"Victoriabaai word oor naweke oorval met ongewenste elemente wat liefs op 'n manier uitgehou moet word as die mooi van die baai behou wil word."
"Baie lekker dorpie, hou maar 'n ogie oor jou besittings. Altyd mense wat rond hang. Maar sal weer teruggaan."