Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Victoria West

3.8 / 5  
volgens 153 resensies
Lees regte resensies van Victoria West van 153 geverifieerde gaste.
Indien jy Victoria West besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Victoria West.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victoria West akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victoria West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Victoria West Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria West

Kingwill's Guest House bied gerieflike akkommodasie in 4 kothuise wat in die laat 1800's gebou is. Die kothuise is onlangs opgeknap om 8 smaakvolle en suite-kamers te bied. Kingwill's Guest House is in die dorp Vict...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria West

Die voormalige "Victoria-Wes Hotel" is in September 2016 gerestoureer en heropen as Merino Junction in Desember 2016. Dit is 'n pragtige plattelandse hotel wat weer lewe gee aan eertydse Karoo-gasvryheid. Daar is g...

15% af Aanbod!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria West

Moonlight Manor is in die klein Karoo-dorpie Victoria-Wes, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, op die N12 via Kimberley geleë en net 45 km vanaf die N1. Moonlight Manor word deur die eienaars bestuur en bied g...

Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Victoria West

Tuis Huis is 'n ouwêreldse selfsorghuis in die Karoo-dorpie Victoria-Wes. Die huis is ideaal vir 6 mense en bied verblyf in 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. In die eerste slaapkamer is daar 1 dubbe...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Victoria West

Karoo Koelte B&B is op 'n ou plaaswerf in Victoria-Wes in die Noord-Kaap geleë en bied verskeie gemaklike kamers. Gaste kan 1 van 4 en suite-kamers bespreek waarvan 1 geskik is vir gestremdes, óf 1 van die 2 self...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria West

Skud die langpad se verveling af en beleef die vrede en vars lug onder die helder Karoo-hemel. Sluit by ons aan vir rustige oornagverblyf. Victoria's Pride streef daarna om 'n rustige toevlugsoord vir mense van alle...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Victoria West

In die hartjie van die Groot Karoo op die N12 en 40 minute van die N1 af, sal jy Victoria-Wes Gastehuis tussen twee koppies vind. Dis baie sentraal in die unieke Victoriaanse "Bo-Dorp". Die kompleks het uit 7 luuks...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria West

De Oude Pastorie is die oudste huis op die dorp en was die Nederduits Gereformeerde Kerk se eerste pastorie in Victoria-Wes. Die verblyf word in 5 kamers met en suite-badkamers aangebied. Een kamer met 3 enkelbedde...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Victoria West

Die Pophuis Hoekie is op die N12 in die Karoo geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad via Kimberley. Dit is perfek vir reisigers wat op soek is na gehalteverblyf. Die verblyf bestaan uit 7 gerestoureerde K...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Victoria West

Welkom by De Oude Scholen, Victoria-Wes! De Oude Scholen se hoofgebou is in 1891 gebou gedurende die goudstormloop in Kimberley. Dit het gedien as 'n opvoedingsentrum vir kinders wie se ouers in die myne gewerk het....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...