Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Victoria-Wes

3.8 / 5  
volgens 198 resensies
Lees regte resensies van Victoria-Wes van 198 geverifieerde gaste.
Indien jy Victoria-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Victoria-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victoria-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victoria West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Victoria-Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Victoria-Wes

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

Richmond Booktown Lodge bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is gerieflik naby die N1 en verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Verblyf is beskikbaar in 5 gerieflik...

Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Murraysburg, Drie Susters

Freek's Cottage is op 'n Karooplaas naby Murraysburg geleë. Hier kan jy wegbreek uit die stad se gejaag en met perde, skape, beeste, angorabokke en baie ander diere in aanraking kom. Kom en geniet ons gasvryheid, r...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vosburg, Noord-Kaap

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas is op 'n plaas net 16 km vanaf Vosburg en het slaapplek vir 6 gaste. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 kamers het plafonwaaiers. Die hoofslaapkamer, Gemsbok, het 'n dub...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Nuwelande is 'n plaas 11 km buite Loxton op die Fraserburgpad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of paar vriende. Verblyf bestaan uit 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer en goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapk...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Richmond, Noord-Kaap

Stillewaters is 'n lieflike, groot plaashuis wat dateer uit 1880 op die werkende plaas Stillewaters. Dit is net 5 km van Richmond en die N1 af, op die Graaff-Reinet-pad (R388). Dié vakansiehuis is die perfekte plek...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages is op die halfpadmerk van die N12 geleë, slegs 1 km van die pad af, en is daarom die ideale oornagplek tussen Gauteng en die Kaapse Peninsula. Die selfsorgverblyf bestaan uit 3 kothuise en 'n woon...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murraysburg, Drie Susters

Middelkop Self Catering is op 'n plaas buite Murraysburg geleë en bied gehalte-plaasverblyf wat geskik is vir 'n gesin of groep vriende. Dié plaas in die sentrale Karoo bied gaste die geleentheid om van die stad s...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Murraysburg, Drie Susters

Brandkraal Gastehuis is op 'n Karoo-plaas 2 km buite Murraysburg geleë. Die Sneeuberge is lekker naby en die Buffelsrivier vloei deur die plaas. Hierdie ruim selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murraysburg, Drie Susters

Oppi Plaas is op 'n plaas buite die Karoodorp genaamd Murraysburg geleë. Dit is naby die Sneeuberge en die Buffelsrivier vloei deur die plaas. Dié selfsorg-akkommodasie bestaan uit 2 opgeknapte plaaskothuise. Alb...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 440
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Murraysburg, Drie Susters

Prickly Pear House bied gehalteverblyf in die plattelandse dorp, Murraysburg. Dit is naby talle winkels, restaurante, besienswaardighede en hoofsnelweë. Die verblyf bestaan uit 2 luukse dubbelkamers wat elk 'n e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]