Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Victory Park

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Victory Park van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Victory Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Victory Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victory Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victory Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Victory Park Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Victory Park

Moonflower Cottages is ideaal geleë om bedags jou sake te doen en saans te kom ontspan. Victory Park is in die middel van Johannesburg se Noordelike Voorstede en bied maklike toegang van die M1 en N1 af. Dit is ong...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Randburg, Victory Park

Sunflower Villas is in Victory, 'n noordelike voorstad van Johannesburg. Die eiendom is sentraal geleë naby Rosebank, Sandton, Randburg en die middestad. Verblyf word in 2 selfsorgvillas aangebied. Die eerste vil...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Victory Park

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Linden, Johannesburg

9th Street is in Linden sowat 8 km vanaf Rosebank se Gautreinstasie. Verblyf word gebied in ‘n gerieflike kamer apart van die hoofhuis, asook in 2 aparte ruimtes in die skuur, wat in die agtertuin geleë is. Die g...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 895
R1 706
per nag (plek vir 2)
B&B in Linden, Randburg

The Farmhouse Carus Gardens is in een van die oudste en mooiste voorstede van Johannesburg geleë. Hierdie erfenishuis is in 1899 gebou en is opgeknap. Die huis word omring deur groot Jakarandabome en het 'n stoep ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Villa MikaMora bied onafhanklike woonstelle en suites met privaat ingange in 'n rustige omgewing in 'n gesogte deel van Johannesburg naby allerlei sake- en ontspanningsgeriewe. Die eenhede word daagliks gediens. Di...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Linden

Jojendi Guest House is in Linden geleë, een van Johannesburg se noordelike voorstede, naby Randburg. Dit is 'n baie stil residensiële area, maar tog naby die gewilde besighede, winkelsentrums, konferensie- en verm...

Vanaf
R485
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Ateljee Parkhurst is ‘n gerieflike blyplek in die hartjie van Johannesburg, net 5 minute se stap na die bekende 4de Laan in Parkhurt met sy gewilde bistro’s, restaurante en winkels. Die ateljeewoonstel is op 'n ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Linden, Randburg

Panhandle Place is 'n vreedsame en veilige hawe in die stad en bestaan al vir 20 jaar. Die verblyf bied verskeie selfsorgopsies in 'n pragtige tuinopset in Linden, 'n boomryke voorstad van Johannesburg met breë str...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR912
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Linden, Randburg

Cherry Tree Cottage B&B is in een van die oudste en mooiste voorstede van Johannesburg geleë. Die kothuis is ideaal geleë vir sakereisigers wat saans plattelandse gemak wil geniet. Verblyf word gebied in 5 B&B-su...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Linden

Linden-Oase is 'n knus selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Linden, Randburg. Dié tuinkothuis is in 'n boomryke tuin geleë en het 1 kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Linden, Randburg

The Wildlife Photographer Cottage is 'n gesellige en pragtige selfsorgkothuis wat in Linden, Johannesburg geleë is. Die kothuis het 'n lieflike uitsig oor die wonderskone omgewing en sy wild. Hierdie kothuis is op...

Vanaf
R598
per nag, vir 2 mense
B&B in Parkhurst, Gauteng

House Number 57 is in Parkhurst, Johannesburg. Dit is langs restaurante, kroeë en ander geriewe in die omtrek. House Number 57 beskik oor 3 en suite-gastekamers wat elk 'n gemaklike bed het. Van die kamers het du...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Linden

Avenue Cottage is in die woonbuurt Linden in Randburg. Die woonbuurt is sentraal geleë vir besoekers aan die Wieg van die Mensdom, die Universiteit van Witwatersrand, die Universiteit van Johannesburg, Johannesburg...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Emmarentia, Randburg

Umgwezi Lodge is in Randburg in die noord-westelike deel van Johannesburg geleë en die area is bekend vir sy winkelsentrums en vermaak. Die instansie bied verblyf in 5 kamersoorte met dubbel-, enkel- en stapelbed...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR825
R743
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Linden

Linden Gap bied selfsorg-eenhede in Randburg en is die ideale stopplek vir gaste wat na verskeie geriewe in die area op pad is. Verblyf word aangebied in 4 eenhede wat individueel versier is en daar is slaapplek vi...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Victory Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za