Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Villa Rosa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Villa Rosa.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Villa Rosa akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Villa Rosa Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Villa Rosa Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Villa Rosa

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Genestel in Pretoria se welige, skilderagtige voorstad van Eldoraigne, Centurion, verwelkom La Gratitude Gastehuis jou die rustigheid en hartlikheid. Verblyf word gebied in unieke, private kamers met en suite-badka...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zwartkop, Bronberrick

BellaCanella Guesthouse is in Zwartkop, Centurion, 'n gewilde buurt met 'n sperboom voor die ingang vir ekstra sekuriteit. Die gastehuis is net 800 meter vanaf die Centurion Winkelsentrum en net 'n entjie se ry vana...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bronberrick, Hennopspark

273 Rhino Retreat is in Zwartkop, Centurion in ’n baie bekende en veilige area geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel gebied wat elk ’n privaat ingang het. Rhino Retreat het ’n...

Vanaf
R727
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Die Piccolo-kompleks is op die hoek van Lenchen en Von Willighlaan in Centurion geleë. Dis 45 minute van Johannesburg af, 15 minute na Pretoria en 35 minute se ry na Johannesburg Internasionale Lughawe. Ons bied t...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor, Lyttelton

282 Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n privaat selfsorg-eenheid in Lyttelton, Centurion. Dit is sowat 4,3 km vanaf Waterkloof Lugmagbasis en 2 km vanaf Netcare Unitas Hospitaal. 282 Guesthouse het slaapplek ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tampara Park, Bronberrick

Villa Xanelle Boutique Guest House is in die stil voorstad, Eldoraigne in Centurion, slegs 15 km van Pretoria en Johannesburg af. Hierdie boetiek-gastehuis is die ideale stopplek vir sakemense wat moet herlaai na 'n...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Die Hoewes, Centurion

330 Drummorgan bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n veilige, goed toegeruste huis in 'n kompleks met 'n groot ontwerperstuin in De Hoewes, Centurion. Dit is ideaal geleë naby aan die Gautrain-stasie, Centuri...

Vanaf
R2 353
per nag, vir 2 mense
Hotel in Zwartkop, Centurion

Gaste kan fokus daarop om die lewe se klein plesiertjies te geniet by die uitmuntende Centurion Lake Hotel. Die hotel is al jare lank 'n gunsteling-bestemming vir sakereisigers weens sy uitstekende ligging, rustige ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eldoraigne, Centurion

Imani Lodge bied verblyf aan in 2 gastekamers op die eienaar se perseel in Centurion. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe. Die Executive Suite i...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor, Centurion

Le Gîte op 'n groot perseel in die stil woonbuurt Lyttelton Manor geleë. Dié eenheid is lekker naby Centurion se sakekern, talle winkelsentrums en markte. Die Gautrein se Centurion-stasie, Super Sport Park en Net...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Villa Rosa akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za