Resensies van Villiers

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Villiers bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.18 uit 5 gekry volgens 17 resensies.
Karen O. - 6th January 2019
staying in Villiers
Klein plattelandse Vrystaat-dorpie met 'n warm hart.
Sarina G. - 25th December 2018
staying in Villiers
Lekker klein plaasdorpie.
R E R. - 17th December 2018
staying in Villiers
Indraai pad vanaf N3 nie in goeie toestand nie.
Geja H. - 26th July 2018
staying in Villiers
Maar effe verwaarloos.
Charletta V. - 29th April 2018
staying in Villiers
Nog een van die ou platteland dorpies waar beeste in die strate loop en waar jy hoenders in jou erf mag aanhou. Regte plaas atmosfeer.
Thomas P. - 4th December 2017
staying in Villiers
Uitstekende plattelandse dorpie, baie skoon, lekker kos en goeie verblyf. Mense moet nie hierdie dorp mis ry as hulle op N3 is nie!
Riekie O. - 14th August 2017
staying in Villiers
Die paaie is in 'n haglike toestand.
Frans D. - 12th July 2017
staying in Villiers
Sal weer daar oorbly.
Koot P. - 7th April 2017
staying in Villiers
Oulike dorp. Mooi huise. Herinner aan my kinderdae toe die Rivieroord mar nog 'n klein plekkie was. Dit is net so jammer dat soveel besighede van toentertyd nie meer bestaan nie. Sal graag 'n huis in Villiers wil koop vir aftrede.
Suzelle B. - 16th January 2017
staying in Villiers
Villiers lyk asof hy stil gaan staan het in tyd. Dit is 'n stil dorpie met vriendelike mense.
Eunice M. - 18th May 2016
staying in Villiers
Klein netjiese dorpie.
Carla B. - 15th April 2016
staying in Villiers
Baie mooi uitsigte, ideale plek om te oornag oppad see toe. Vriendelike dorpie met oulike beeste wat in die strate en erwe lê.
Tryna P. - 4th December 2015
staying in Villiers
Dit is die ideale gastehuis om te oornag op pad Durban toe of selfs om 'n paar dae oor te bly en die res van die omgewing te gaan verken. Rus vir die siel.
Petrus S. - 24th November 2015
staying in Villiers
Baie gerieflik as 'n oornagplek.
Peter D. - 20th December 2014
staying in Villiers
Villiers is an interesting place, just off the main highway.
Charles S. - 10th October 2014
staying in Villiers
Glo nie dis 'n plekke wat regtig beskou kan word as 'n toeriste-bestemming nie. Te afgeleë asook te min besienswaardighede. Plek vir mense wat hou van rus en stilte, ons persoonlik hou baie daarvan, maar glo nie dis die meeste mense se "cup of tea" nie.
Riana R. - 16th September 2014
staying in Villiers
Pragtige dorpie, veral as jy belangstel in argitektuur. Pragtige ou sandsteengeboue teenaan die rivier, 'n slapende juweel.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za