Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Villiersdorp

4.1 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Villiersdorp van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Villiersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Villiersdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Villiersdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Villiersdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Villiersdorp Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Villiersdorp

Underhill Farm is 'n eko-vriendelike gasteplaas in die Overberge op die oewer van die Botrivier. Dit is minder as 100 km vanaf Kaapstad en is dus perfek vir 'n naweekwegbreek. Die plaas maak gebruik van sonkrag gebr...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villiersdorp

Misty Mountain bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 3 aparte woonstelle op die grondvloer van 'n dubbelverdiepinghuis in 'n Oostenrykse styl in die rustige dorpie Villiersdorp naby die Theewaterskloofdam. Een ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Villiersdorp

Tiekasfontein is in Villersdorp in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat welbekend is vir pragtige roetes, voetslaan, wynproe en ikoniese besienswaardighede, soos Villiersdorp Kelders, Helderstroom Alpacas en Cape Canopy...

15% af Winteraanbod!
VanafR2 250
R1 913
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Villiersdorp

3 Sisters Holiday House by Theewaterskloof Country Estate is 'n vier en 'n half-slaapkamerhuis op die private Theewaterskloof-gholflandgoed, net 9 km buite Villiersdorp en bied baie gerieflike selfsorg-akkommodasie ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Villiersdorp

Dennehof Plaas is op 'n werkende plaas buite Villiersdorp, langs die R43, op pad na Caledon geleë. Die plaas spog met 'n pragtige uitsig oor die Theewaterskloofdam en is ideaal vir natuurliefhebbers. Die rustigheid...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Villiersdorp

Theewaterskloof Country Estate is langs die Theewaterskloof Dam geleë en bied bekoorlike en rustige verblyf in 'n vierslaapkamerhuis langs 'n goed onderhoude 9-putjie-gholfbaan. Die huis beskik oor 4 slaapkamers,...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Villiersdorp

Malherbe Huis is in die Overberg, in Villiersdorp en bied gerieflike verblyf aan groot groepe. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Malherbe Huis is 'n skool-koshuis met 11 slaapkam...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Villiersdorp

De Villiers Country Lodge is 'n bekoorlike gastehuis wat slaapplek en ontbyt bied. Dit is in Elandsvallei, 'n pragtige woonbuurt in Villiersdorp, net 25 km van Franschhoek af in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Villiersdorp

Porcupine Hills Guest Farm is op 'n olyfplaas in die Overberg langs die pragtige Van der Stel-pas. Dis 32 km vanaf Grabouw en 20 km vanaf Botrivier. Verblyf word in 7 selfsorg-eenhede, insluitend 3 rivierkothuise g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Villiersdorp

The Apple Blossom Cottage is 'n ou, karaktervolle kothuis in Villiersdorp. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za