Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Virginia

4.3 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Virginia van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Virginia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Virginia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Virginia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Virginia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Virginia Akkommodasie - Durban

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
B&B in Virginia

Virginia Forest Lodge is 'n B&B in Durban-Noord/Glenashley. Die lodge is teen die groenstrook in 'n rustige buurt met 'n volop voëllewe geleë. Die lodge is naby die M4, Ruth First, wat dit gerieflik maak vir saker...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Virginia

Tree Top Retreat is in 'n doodloopstraat en is 'n afgesonderde woonstel tussen inheemse bome in Durban-Noord, tussen Durban se middestad en Umhlanga Rocks. Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaappl...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Virginia

Clinch Self-Catering is halfpad tussen Durban en Umhlanga Rocks geleë. Ons bied verblyf in 5 aparte eenhede, elkeen met 'n privaat ingang. Die woonstel is ruim met 2 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste en het 'n...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Virginia

Anthurium Lodge is in die luukse area Durban-Noord geleë en is naby verskeie strande, restaurante, die Kensington Inkopiesentrum, La Lucia Mall, de Gateway Mall en Virgin Active. Ons is ook binne stapafstand vanaf ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Virginia

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Broadway, Durban Noord

Boma Lodge is 'n pragtige gastehuis met 'n ideale ligging, net 2 minute se ry vanaf Umhlanga se kuslyn en stapafstand van Virginia Lughawe af. Of jy nou in Durban is vir sake of vakansie, ons sal seker maak jy voel ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Glen Ashley, La Lucia

Chopper Corner is in Durban se luukse Noordelike Voorstede geleë, naby verskeie strande, gewilde winkelsentrums, gholfbane, casinos, stadions, lughawens en verskeie restaurante en nagklubs. Dis die ideale plek vir ...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Ashley, La Lucia

Akanan Guest House is in La Lucia, Durban, wat in KwaZulu-Natal geleë is. Dié omgewing is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, straatbasaars en gewilde branderplankryplekke. Dit is die perfe...

Vanaf
R2 588
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glen Ashley, Durban Noord

Soveel meer as jou tipiese wegbreek, Sanchia Luxury Guesthouse neem die konsep van die "naweek weg" tot 'n nuwe vlak. Ons kombineer net die beste van styl en gemak met asemrowende uitsigte. Hierdie luukse tuiste weg...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in La Lucia, Durban

Villa Shells is in die lieflike voorstad La Lucia en bied verblyf in 'n gastehuis met 'n swembad. Dié gastehuis is 500 m vanaf die strand, 5,5 km vanaf die Umhlanga Ligtoring en 8,9 km vanaf Kingsparkstadion. Verb...

Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Durban, La Lucia

Salt Life bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike smaakvol versierde huis, stapafstand vanaf die strand In Glenashley. Die ligging bied maklike toegang tot plaaslike kroeë, restaurante, Spar en 'n Woolworths...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Almost Home is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2-4 gaste in Durban-Noord. Die woonstel het 'n privaat ingang in die binnehof en het 'n sitarea waar gaste kan ontspan. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in ...

Vanaf
R1 776
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Fairway Guest House is 'n ruim gastehuis met 'n uitsig oor Beachwood Gholfbaan in Durban-Noord. Dié lieflike gastehuis is puik geleë en bied pragtige see-uitsigte en maklike toegang tot die omliggende besienswaard...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Ashley, La Lucia

Bentley On The Beach is op die ongerepte en stil strand op die Promenade in Glen Asley in Durban-Noord geleë. Verblyf is beskikbaar is 8 gastesuites wat uniek versier is. Elke kamer word daagliks skoongemaak en h...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Beachway Villa is 'n sonnige en lugtige woonstel op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Dis gerieflik en het al die geriewe wat gaste nodig het, soos WiFi, DStv, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster....

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, La Lucia

Homeways B&B is in La Lucia geleë en dié gastehuis is lekker naby La Lucia Mall en die Virgin Active-gimnasium in die area. Verblyf word in 3 individueel versierde kamers gebied. Die kamers beskik oor ’n koning...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

By Cozynest Guesthouse en Spa, net 30 minute se ry vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe, wag 'n toevlugsoord van ontspanning en egte gasvryheid op jou. By ons sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Ons bie...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, La Lucia

14 on Braemar is 1 km vanaf die strand in La Lucia en bied selfsorgverblyf in 'n woonstel met slaapplek vir 2. Die woonstel is op die eerste verdieping en het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Durban North Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige huis in die luukse buurt van Durban-Noord, 2,7 km van die strand af. Gaste het toegang tot die hele onderste verdieping van die huis, dit beski...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Caza Beach Guest House bied B&B-verblyf in La Lucia. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na elegante, dog gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Ons bied verblyf in 7 smaakvol gemeubilee...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Anil, Durban Noord

Bougainvillea B&B is in Umhlanga, KwaZulu-Natal en bied B&B- en selfsorg-eenhede. Verblyf is beskikbaar in 5 eenheid en daar is slaapplek vir 9 gaste. Al die kamers word daagliks skoongemaak en het 'n en suite-bad...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Virginia akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za