Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Virginia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Virginia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Virginia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Virginia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Virginia Akkommodasie - Welkom

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Virginia

Modern Goldfields Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf vir 3 gaste in 'n ruim eenslaapkamerwoonstel in Virginia in die Goldfields-streek van die Vrystaat. Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n b...

Vanaf
R1 438
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Virginia

Pedoulas Village Guest House bied basiese selfsorgverblyf in die hoofstraat van Virginia. Die gastehuis is reg oorkant en om die draai van 'n paar winkels, wegneemeetplekke en ander geriewe. Die verblyf word in 2 g...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Virginia

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Doorn, Voorspoed

Amber Guest House is in die voorstad Doorn in die hartjie van Welkom geleë, en dis net 2 km vanaf Welkom se middestad, met verskeie interessante besienswaardighede. Verblyf by Amber Guest House word aangebied in 3...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Naudeville, Jan Cilliers Park

Jolani 2 Guest House is in die woonbuurt, Naudeville, in Welkom. Die gastehuis is naby alle geriewe en toegangspaaie. Dié gastehuis bied verblyf in 10 en suite-kamers. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi en...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Doorn, Noordelike Vrystaat

Simoni Guest House bied verblyf in Welkom. Die gastehuis is naby die middedorp met al sy sake- en ontspanningsgeriewe. Verblyf by Simoni Guest House word in 7 unieke kamers gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welkom, Jim Fouche Park

El Shaddai bied gerieflike gastehuis-verblyf in Welkom. Ons is in die stil woongebied Saldania, net 'n entjie se ry van die middedorp af. Verblyf is beskikbaar in 5 ruim suites. Elke eenheid het 'n en suite-badkame...

Vanaf
R940
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Jan Cilliers Park, Naudeville

The White Rose Guest House is in Welkom geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, 'n gesin of 'n oornagstop. Dis naby verskeie winkels, restaurante, geriewe en hooftoegangsroetes. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
B&B in Doorn, Noordelike Vrystaat

51 on Church Gastehuis bied ook gerieflike selfsorg-verblyf in Doorn in Welkom. Dis sentraal geleë, veilig en naby verskeie winkels, restaurante en Welkom se sakekern. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Doorn, Jan Cilliers Park

28 On Oribi bied skoon en netjiese B&B-verblyf vir 4 gaste in Welkom in die Vrystaat. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf met 'n Georgiese styl na aan die sakedistrik en die dorpskern. Ons bi...

Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Jan Cilliers Park, Naudeville

The Lapa Guesthouse bied hartlike gastehuisverblyf in Jan Cilliers Park, 'n rustige buurt in Welkom se middedorp. Die gastehuis is net 10 minute se stap van 'n Mediclinic en verskeie restaurante af. Die Lapa Gueshou...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Virginia akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Welkom blad indien jy na meer Welkom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za