Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (59)
B&Bs (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (50)

Resensies van Vishoek

4.6 / 5  
volgens 125 resensies
Lees regte resensies van Vishoek van 125 geverifieerde gaste.
Indien jy Vishoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vishoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vishoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fish Hoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vishoek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vishoek

Echo Cove is 'n selfsorg-vakansiehuis in die bekoorlike Vishoek, in Kaapstad. Dié vakansiehuis bied 'n asemrowende uitsig oor die see en omliggende area. Dis ongeveer 1,3 km vanaf die Vishoek strand en 120 m vanaf ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek

The View Apartment 7 is in ‘n seekant-woonstelblok in Vishoek. Dié ouwêreldse vissersdorpie is bekend vir sy wit sandstrande . Dié woonstel beskik oor 2 kamers en het slaapplek vir 5. Die hoofslaapkamer het ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek

Lofty Limin' skuil teen die berg bo die Vishoekvallei en dit kyk op die Muizenberg-berge. Dis 'n privaat enkel-eenheid vas aan 'n privaat huis. "Liming" is 'n Karibiese term wat verwys na die kuns om niks te doen. L...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek

Nautilus Lodge is net bo die rotse langs die see geleë. Dit bied 'n pragtige uitsig van Vishoek se strand, Sunny Cove, en die blouselblou waters van Valsbaai, omring deur die Hottentot-Hollandberge in die verte. Di...

Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vishoek

Shelley View is in Vishoek, Kaapstad, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, wynproe-geleenthede, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, waaronder Tafelberg, Kaappunt e...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glencairn Heights, Vishoek

The Cove is 'n pragtige ou familiehuis in Sunny Cove, Vishoek. Dié huis het 2 elegante gesinsvriendelike selfsorgwoonstelle met asemrowende uitsigte oor Valsbaai. Die Middelste Woonstel het slaapplek vir 6 mense ...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vishoek

Dream Fish Hoek Home is in Vishoek aan die Valsbaai-kant van die Kaapse Skiereiland in Kaapstad geleë. Dié kusdorpie is deur berge omring en spog met een van die veiligste swemstrande in Kaapstad. Die huis het sl...

Vanaf
R840
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek

Cynthia's skuil in die Vishoekvallei teen die hoofweg. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne, sakereise of diegene wat op soek is na 'n gerieflike kuier. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand, treinstasie en v...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek

Gecko Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis in Silverglades naby Vishoek. Die huis is 3,6 km vanaf Vishoek se strand en 8 km vanaf Kommetjie en Noordhoek se strande - van ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek

The View Apartment 8 bied gehalteverblyf in Sunny Cove, Vishoek wat ideaal is vir 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié ateljee-woons...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Vishoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]