Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (54)

Resensies van Vishoek

4.5 / 5  
volgens 88 resensies
Lees regte resensies van Vishoek van 88 geverifieerde gaste.
Indien jy Vishoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vishoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vishoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fish Hoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vishoek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vishoek

A Tuscan Villa Guest House is in Vishoek geleë, een van Kaapstad se gewildste voorstede. Die villa bied luukse en ruim verblyf waar gaste kan terugsit en ontspan. Dit is net 500 m van 'n veilige gesinstrand af en d...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek

The View Apartments het 'n idilliese uitsig oor Valsbaai en Vishoek se vallei en is aan die bergkant geleë, net 'n paar minute se ry vanaf die gesinsvriendelike strand, kunstige Kalbaai met bekoorlike koffiewinkels...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vishoek

Tranquillity Guest House is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad en skuil tussen berge en die see in Valsbaai. Dis hoog teen 'n berghang met 'n ongelooflike berg- en see-uitsig, en dis stapafstand van die strand af. ...

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vishoek

Shelley View bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis met ongelooflike see-uitsigte. Dié huis is teen die berge in Vishoek geleë. Daar is slaapplek vir 8 gaste en die huis is naby die strand. She...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek

Cynthia's skuil in die Vishoekvallei teen die hoofweg. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne, sakereise of diegene wat op soek is na 'n gerieflike kuier. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand, treinstasie en v...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek

Twee mense kan gemaklik in dié ateljeewoonstel aan die bergkant van Vishoek bly. Die woonstel bied ook gedeeltelike uitsigte oor die see van die groot balkon af. Die oopplan-woonstel is toegerus met 'n dubbelbed,...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vishoek

Serengeti Sands bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n gastehuis op 'n bergpad in Vishoek. Gaste kan 'n heerlike drankie op die balkon geniet terwyl hulle die pragtige uitsigte oor Valsbaai geniet. Verblyf is in 2 ee...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vishoek

Watch Waves - Heron House bied selfsorgverblyf in Vishoek, 'n kusbuurt wat gereeld deur toeriste besoek word wat Valsbaai of Kaapstad wil verken. Die buurt is bekend sy gesinsvriendelike wit sandstrand en kompleks g...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek

Wellwood Lodge bied bed en ontbyt in Vishoek in Kaapstad. Die lodge is net 5 minute se stap vanaf Vishoek se strand, banke, restaurante en winkels. Daar is verskeie kamerkategorieë, almal eenders versier. Elke sla...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glencairn Heights, Vishoek

The Cove is 'n pragtige ou familiehuis in Sunny Cove, Vishoek. Dié huis het 2 elegante gesinsvriendelike selfsorgwoonstelle met asemrowende uitsigte oor Valsbaai. Die Middelste Woonstel het slaapplek vir 6 mense ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Vishoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za