Resensies van Fish Hoek

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Fish Hoek bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 88 resensies.
Tania V. - 21st May 2019
staying in Vishoek
Vishoek self het nie vreeslik baie toeristedinge om te doen nie, maar dit is lekker sentraal geleë om baie ander dinge in die Kaap te doen. Ek sal dit vir seker aanbeveel.
Chris L. - 3rd May 2019
staying in Vishoek
Pragtige klein dorpie met ongelooflike kuslyn. Mense van Vishoek is vriendelik en gee om vir hulle omgewing.
Deon G. - 2nd May 2019
staying in Vishoek
Toeriste moet besef dat Vishoek 'n droë dorp is en dat jy jou wyn moet aanskaf voordat mens daar aankom.
Cindy-kay V. - 1st May 2019
staying in Vishoek
There is consist traffic along the main road towards residential area.
Nic D. - 27th April 2019
staying in Vishoek
Pragtig.
Busiswa M. - 15th April 2019
staying in Vishoek
Lovely place.
Joseph N. - 8th April 2019
staying in Vishoek
Mooi strand, uitvalsbasis Kaapstad. Kaap de goede hoop.
Estelle H. - 1st April 2019
staying in Vishoek
Ek was aangenaam verras. 'n Oulike plek met die pragtigste strandjie.
Yvette D. - 22nd March 2019
staying in Vishoek
Vishoek het beslis een van die veiligste en mooiste strande. Groot verskeidenheid van aktiwiteite om te doen in omliggende area. Sal beslis Vishoek aanbeveel.
Drienie K. - 21st March 2019
staying in Vishoek
Pragtige klein dorpie met die lekkerste kos en mooiste plekke om te sien.
Alan R. - 10th March 2019
staying in Vishoek
Safe to shop and walk about but also go to Kalk Bay, beautiful bay, harbour and restaurant. Oceans Echo is out of the traffic of Cape Town but within 45 mins of Cape of Good Hope, Table Mountain Cableway and V & A waterfront with many restaurants and great shopping.
Shahil S. - 4th March 2019
staying in Vishoek
Great vibe, very safe and secure, lots of travel paths through the mountains and to top it off an amazing Beach!
Corrie V. - 1st March 2019
staying in Vishoek
Pragtige natuur en mooi strande.
Tracy D. - 23rd February 2019
staying in Vishoek
A lovely place.
Bernadette V. - 15th February 2019
staying in Vishoek
Strand is lieflik en daar is verskeie restaurante en winkels binne loop afstand as jy naby die strand bly.
Willem V. - 13th February 2019
staying in Vishoek
Baie mooi dorp en skoon.
Willem V. - 13th February 2019
staying in Vishoek
Baie mooi dorp en skoon.
Theo V. - 30th January 2019
staying in Vishoek
Heerlike strand om in te swem asook stappaadjie langs die rotse. Sentraal geleë vir besoeke aan Kaappunt, Simonstad, Kalkbaai en Kommetjie omgewing. Die verkeervloei gedurende spitstye in die hoofstraat is stadig. Ons sal na 9 in die oggende (weeksdae) met 'n motor daar probeer ry.
Bianca F. - 29th January 2019
staying in Vishoek
So veilig, kan amper nie glo dit is deel van SA nie.
Glenn V. - 29th January 2019
staying in Vishoek
Surrounding areas makes it extremely worth it.
Louis En Ann H. - 22nd January 2019
staying in Vishoek
Vishoek is by Kalkbaai en omliggende strandgebiede waar interessante plekkies en restaurante besoek kan word.
Simone P. - 8th January 2019
staying in Vishoek
My hart lê nou in Vishoek. Beautiful!
Sharon H. - 7th January 2019
staying in Vishoek
Spotlessly clean, vibrant little gem of a town.
Carina F. - 28th December 2018
staying in Vishoek
Pragtige dorpie. Pragtige strande en lekker swemstrand.
Richard B. - 23rd December 2018
staying in Vishoek
Lovely. Lots to do, not overly expensive, friendly people. Great views, great scenery.
Appel E. - 12th December 2018
staying in Vishoek
Pragtige omgewing. Die dorpie is 'n lushof, met berg en see bederf. 'n Besoek aan die omgewing moet op almal se emmerlys wees.
Yvonne K. - 8th December 2018
staying in Vishoek
Breathtaking scenery.
Yolandi C. - 30th November 2018
staying in Vishoek
Lekkerste restaurante en mooiste uitsigte!
Jaco S. - 29th October 2018
staying in Vishoek
Vishoek is 'n aangename dorpie en alles wat jy nodig het is stapafstand van die verblyf af.
Nontsikelelo M. - 15th October 2018
staying in Vishoek
Nice area, all amenities were within walking distance.
Cornia N. - 11th October 2018
staying in Vishoek
Perfekte omgewing vir toeristebestemming.
Tania G. - 11th September 2018
staying in Vishoek
Skoon, veilig en ontspanne dorp. Baie mooi. Lekker sentraal.
Huibrie P. - 4th September 2018
staying in Vishoek
Vishoek is baie lekker stapvriendelik. Die strand self was wonderlik en dis so mooi. Die dorpie het als wat mens benodig as mens jou eie kos wil maak. Die restaurante is min, maar daar is oulike plekkies as mens soek of net 'n dorpie of twee verder ry, glad nie vêr nie. Daar is ook 'n trein wat mens kan gebruik om sommer 'n bietjies van een dorpie na die ander te ry vir uitstappies. Ons sal graag terugkom.
Nolan S. - 4th September 2018
staying in Vishoek
Lieflike dorpie met baie lekker aktiwiteite te doen.
Denzil T. - 26th August 2018
staying in Vishoek
Good, funky feel, especially with Kalk Bay just down the road. Fantastic for history lovers with Simons Town just down the road the other way.
Johan D. - 14th July 2018
staying in Vishoek
Pragtige vissersdorpie met soveel mooi plekkies rondom om te ontgin.
Gary Gavin H. - 31st May 2018
staying in Vishoek
Dus 'n geskikte plek vir mense wat stilte benodig en veral wil rus.
Jacomi H. - 22nd May 2018
staying in Vishoek
Lekker verby! Tog stil en rustig.
Sonet C. - 19th May 2018
staying in Vishoek
Baie mooi en skoon. Al die nodige winkels is daar. Vir ouer mense en ouers met klein kinders is dit awesome, maar vir ouers met tieners is daar min om te doen.
Jacobi B. - 18th May 2018
staying in Vishoek
Vishoek is 'n baie skoon dorpie en mense is vriendelik en veilig. Ons was oor Houtbaai toe en was geskok. Die hawe-gedeelte is verskriklik vuil, ons wou op die ou end nie eers daar eet nie, want die gebied het ons afgesit. Vishoek is skoon en baie sentraal geleë en ons het die voorreg gehad om die red tide te kon sien. Amazing!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za