Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (92)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (82)

Resensies van Voëlklip

4.8 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Voëlklip van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Voëlklip besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Voëlklip.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Voëlklip akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Voëlklip Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Voëlklip Akkommodasie

75 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Aanbod!
VanafR1 496
R1 122
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip

Lavender Manor digby die Grotto-strand in Hermanus, 'n luukse gastehuis van top gehalte, word deur die eienaar bestuur en spog met ongelooflike see-uitsigte en hartlike, gemaklike gasvryheid teen 'n billike prys. La...

25% af Aanbod!
VanafR5 000
R3 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voëlklip

Troon Beach Cottage, is in Hermanus in Voëlklip geleë. Dit bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is stapafstand na gewilde strande, en 3 km van winkels, restaurante en verskeie doendinge...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 000
R2 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip

A Whale of a Time - Hermanus is 'n selfsorghuis in Voëlklip, Hermanus. Dié huis is lekker naby Grottostrand en 2,1 km van Voëlklipstrand af. Dié huis het 4 uniek versierde slaapkamers. Die Rock Pool-kamer het '...

Vanaf
R1 810
per nag (plek vir 2)
B&B in Voëlklip

Hermanus Beachfront Lodge is in Hermanus en die area is bekend vir branderplankry, voetslaanroetes, landskaproetes en ikoniese besienswaardighede soos Fernkloof Natuurreservaat, Grottostrand en die kranspaadjie. V...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Voëlklip

Langbaai Beach Cottage bied verblyf in die hartjie van Voëlklip, 'n stil voorstad in Hermanus, 'n bekende vakansiedorpie aan die suidkus van die Wes-Kaap. Die huis is op 'n groot erf tussen twee dennebome wat hond...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 900
R1 615
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Voëlklip

Bergsig Akkommodasie is in Voëlklip in Hermanus geleë. Langbaaistrand, Voëlklipstrand en Grottostrand is almal minder as 3 km van die akkommodasie af. Dié grondvloer-eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badka...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Voëlklip

Palmers Place is 'n bekoorlike eenheid met 'n privaat ingang, in die tuin van die hoofhuis. Die eenheid is smaakvol versier en beskik oor 'n semi-oopplan-slaapkamer, -kombuisie, -stort en 'n aparte toilet. Die slaa...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Voëlklip

Pacem is in Voëlklip, Hermanus, 'n rustige area van dié gewilde kusdorpie. Die huis het 'n pragtige berg- en see-uitsig. Dis teen die hang van die berg en naby die Fernkloof Natuurreservaat. Die gewilde Grotto-str...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip

Milkwood Lodge word omring deur 'n inheemse tuin en ou gelyste - en beskermde - melkhoutbome. Verblyf bestaan uit 'n hoofhuis, 'n alleenstaande kothuis en 'n afsonderlike blok gastekamers, asook buitegeboue. Aangre...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Voëlklip

Knight's House is ’n selfsorghuis in Voëlklip, slegs 120 km vanaf Kaapstad en ’n kort rit van Hermanus af. Dit is ’n selfsorghuis wat ontwerp is met gemak, uitsigte en ’n rustige vakansie-leefstyl in gedagt...

Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip

Casa Del Mar 214 bied gerieflike oornagverblyf in Voëlklip in Hermanus. Dit is stapafastand van Grotto-strand en Dutchies Restaurant af. Casa Del Mar is ongeveer 5 km van die middedorp, en 'n 5 - 10 minute stap van...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR5 600
R4 480
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Voëlklip

Sit-en-kyk is 'n pragtige, ten volle gemeubileerde strandhuis in Voëlklip, Hermanus wat verblyf van goeie gehalte in dié gewilde gesinsvakansiedorp bied. Die huis is sowat 'n uur se ry van Kaapstad af en is 'n sti...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voëlklip

'n Moderne kothuis met wonderlike berguitsigte, net 5 minute se stap vanaf Langbaai, Voëlklip. Dié kothuis is onlangs opgeknap met 'n moderne, volledig toegeruste kombuis met 'n keramiek-stoofplaat en 2 baie ruim...

Vanaf
R3 850
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Voëlklip

Norfolkden Strandhuis is 'n selfsorgvakansiehuis in die pragtige Voëlklip-area van Hermanus. Die huis is 700 m vanaf Voëlklip-strand, 500 m vanaf Kammabaai-strand en 200 m vanaf Langbaai-strand. Die huis beskik ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip

Huis in Hermanus is 'n gerieflike gemeubileerde huis met slaapplek vir 6 mense in Hermanus. Dié huis het 3 slaapkamers, en die kamers deel 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Voëlklip

Akwa is in Hermanus geleë en bied pragtige uitsigte van die strand, die strandmeer en op die berge. Dit is net 2 strate en sowat 10 minute se stap vanaf die bekende Grotto-Blouvlagstrand. Hierdie eenheid bied sla...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip

The Nantucket is in Hermanus, die wêreld se walviskykhoofstad, net 90 minute se ry vanaf Kaapstad geleë. Hierdie puik bestemming bied uitsonderlike biodiversiteit en 'n groot verskeidenheid binnenshuise en buitelu...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Voëlklip

Valentines Hermanus lê tussen die Blouvlagstrand Grotto Beach, en die reuse Kleinrivierberge. Die eiendom het trappe en is dus nie rolstoelvriendelik nie. Troeteldiere is ook nie welkom nie. Verblyf is in geriefl...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Voëlklip

Omega Selfsorg bied ruim selfsorgverblyf aan 6 gaste in Hermanus net 450 m van Voëlklipstrand en 700 m van Kammabaaistrand af. Hier kan gaste 'n uitsig oor die see en op die berg geniet en die verblyf beskik oor ...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip

Whale Coast Ocean Villa is in die gewilde Voelklip-woonbuurt in Hermanus geleë. Dié dorp is bekend vir die Suidelik noorkapper wat te sien is in die walvisseisoen. Die eiendom is net 2 minute vanaf Grottobaai se B...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za