Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (101)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (90)

Resensies van Voëlklip

4.8 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Voëlklip van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Voëlklip besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Voëlklip.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Voëlklip akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Voëlklip Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Voëlklip Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 500
R3 150
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip

305 on 6th Street is bekoorlike selfsorghuis in Voëlklip, Hermanus. Hierdie dubbelverdiepinghuis het die ideale ligging, 1,6 km vanaf die Grotto-Blouvlagstrand en 2 km vanaf Voëlklipstrand. Die huis is smaakvol v...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip

Hermanus Beach House bied selfsorgverblyf naby Grotto-strand wat 'n Blouvlagstrand in Hermanus is. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar gaste die verskeie walviskykplekke en besienswaardighede in die area ka...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Voëlklip

Mediterranean Cottage is 'n koel en lugtige kothuis in die rustige omgewing van Voëlklip in Hermanus. Die eiendom is naby Grotto Beach en baie gewilde walviskykplekke. Verblyf by Mediterranean Cottage beskik oor '...

Vanaf
R3 740
per nag, vir 2 mense
B&B in Voëlklip

Mosselberg on Grotto Beach is 'n 5-ster boetiek-villa wat in Hermanus in die Wes-Kaap geleë is. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat op soek is na stylvolle akkommodasie en warm gasvryheid na aan 'n versk...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Voëlklip

Palmers Place is 'n bekoorlike eenheid met 'n privaat ingang, in die tuin van die hoofhuis. Die eenheid is smaakvol versier en beskik oor 'n semi-oopplan-slaapkamer, -kombuisie, -stort en 'n aparte toilet. Die slaa...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Voëlklip

Dalvic Self-catering Apartment is in Voëlklip in Hermanus. Dit is die perfekte wegbreekplek om van die stad se lawaai te ontsnap. Dié moderne grondvloerwoonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed...

20% af Aanbod!
VanafR1 690
R1 352
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voëlklip

Whale Coast Ocean Villa is in die gewilde Voelklip-woonbuurt in Hermanus geleë. Dié dorp is bekend vir die Suidelik noorkapper wat te sien is in die walvisseisoen. Die eiendom is net 2 minute vanaf Grottobaai se B...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Hotel in Voëlklip

Baleens Hotel is 'n bekoorlike hotel 700 m van Grotto Beach in Hermanus af. Verblyf is beskikbaar in gerieflik versierde kamers wat verblyf aan 2 tot 4 gaste bied. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggroo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voëlklip

Bird Rock Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis in 'n stil, residensiële buurt net 700 m vanaf Grotto Beach in Hermanus. Die kothuis is op 'n residensiële perseel en bied 'n oopplan-ui...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip

34 4th Street is 'n lieflike selfsorghuis met slaapplek vir tot 10 gaste in Voëlklip, Hermanus. Die ruim huis beskik oor 5 slaapkamers en badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea wat op die terras oopmaak en 'n uitsig...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za