Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (107)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (95)

Resensies van Voëlklip

4.8 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Voëlklip van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Voëlklip besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Voëlklip.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Voëlklip akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Voëlklip Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Voëlklip Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Voëlklip

77 on 7th Street is 'n unieke, klein selfsorg-eenheid in Voëlklip, Hermanus. Die eenheid is ideaal vir persone wat smag na 'n bekostigbare wegbreek. Dit is 'n oopplan-slaapkamer met 'n en suite-badkamer met stort...

20% af Aanbod!
VanafR3 300
R2 640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Voëlklip

Sandals Beach Villa is in Voëlklip, Hermanus, en kyk uit oor die Walker Bay Natuurreservaat. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié eiendom bied slegs 2 gast...

Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip

Hierdie pragtige vakansiehuis is in die hartjie van Voëlklip, 'n rustige woonbuurt in Hermanus, geleë. Die huis is net 'n entjie van die strand, restaurante en gholflandgoedere af. Mountain View Villa het slaappl...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Voëlklip

168 Sixth Street bied gerieflike selfsorgverblyf in die gewilde kusdorpie, Hermanus. Die akkommodasie is in ons pragtige, rustige tuin geleë en dis naby die strande, walviskyk-voetpaadjies, 'n gholfbaan en die Fern...

Vanaf
R2 903
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip

200 on 5th Street is in Hermanus op Voëlklipstrand geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby gewilde strande, winkels en restaurante, sowel as verskeie doendinge en besienswaardighed...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Voëlklip

Akwa is in Hermanus geleë en bied pragtige uitsigte van die strand, die strandmeer en op die berge. Dit is net 2 strate en sowat 10 minute se stap vanaf die bekende Grotto-Blouvlagstrand. Hierdie eenheid bied sla...

Vanaf
R1 840
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Voëlklip

68 on 9th Street is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se Suidkus. Dit is baie bekend vir die walviskykgeleenthede van die land af en per boot. Die skilderagtige natuursko...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip

Heaven @ Hermanus is 'n selfsorg-onderneming in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorpie aan die Wes-Kaapse Suidkus. Dié dorp is wêreldbekend onder walviskykers. Dit is veral die natuurskoon, gematigde klimaat, doendin...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip

Hermanus 13 on 2nd is in Hermanus en bied gerieflike gastekamers. Dié gastehuis het 'n enkelkamer en 'n dubbelkamer. Elke kamer het 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar. Die kamers het elkeen 'n privaat badkamer,...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Voëlklip

At Rikis Place is 'n unieke woonstel in 'n stil deel van Voëlklip in Hermanus. Dié woonstel is ten volle toegerus en sy groot vensters bied 'n uitsig op die berg wat met fynbos bedek is. At Rikis Place is 'n ruim...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za