Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (107)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (95)

Resensies van Voëlklip

4.8 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Voëlklip van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Voëlklip besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Voëlklip.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Voëlklip akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Voëlklip Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Voëlklip Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Voëlklip

At Rikis Place is 'n unieke woonstel in 'n stil deel van Voëlklip in Hermanus. Dié woonstel is ten volle toegerus en sy groot vensters bied 'n uitsig op die berg wat met fynbos bedek is. At Rikis Place is 'n ruim...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip

Sunset Voëlklip is in die Voëlklip-area in Hermanus geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis met 'n ongekunstelde strand atmosfeer wat slaapplek vir 10 gaste het en stapafstand...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip

Taylor Made House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde 3-slaapkamerhuis met 2 aparte woonstelle op die onderste verdieping. Die huis is in Voëlklip, Hermanus, en stapafstand vanaf Grotto-str...

10% af Aanbod!
VanafR5 500
R4 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip

Serendipity is 'n pragtige dubbelverdieping-selfsorghuis met luukse afwerkings in Voëlklip in Hermanus, naby Grotto se Blouvlagstrand. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Voëlklip

Valentines Hermanus lê tussen die Blouvlagstrand Grotto Beach, en die reuse Kleinrivierberge. Die eiendom het trappe en is dus nie rolstoelvriendelik nie. Troeteldiere is ook nie welkom nie. Verblyf is in geriefl...

Vanaf
R1 725
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voëlklip

104 on 4th Street - V16 is 'n selfsorghuis in Hermanus. Dié gewilde vakansiedorp is veral bekend onder walvisliefhebbers. Die natuurskoon is asemrowend, die klimaat is gematig, daar is heelwat doendinge, die florar...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Voëlklip

Bückerest Guest House bied luukse selfsorgverblyf in Hermanus, halfpad tussen Kaapstad en Kaap Agulhas. Bückerest bied 'n onvergeetlike wegbreek, of julle nou 'n paartjie of 'n hele gesin is. Die strand is net 5 m...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip

214 on 10th Street - V41 is 'n selfsorghuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dié dorp is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede, hetsy vanaf die land of per bo...

Vanaf
R2 070
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip

309 op 5th Street is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap geleë is. Hermanus is wêreldberoemd vir die walvisse wat vanaf land of boot aanskou kan word. ...

Vanaf
R9 650
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Voëlklip

Sea View Hermanus is is 'n selfsorgvakansiehuis wat net 'n straat vanaf Grottostrand in Hermanus geleë is. Dié gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidkus, is wêreldbekend vir fantastiese walviskykgeleenthed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za