Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (107)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (95)

Resensies van Voëlklip

4.8 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Voëlklip van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Voëlklip besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Voëlklip.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Voëlklip akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Voëlklip Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Voëlklip Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Voëlklip

Mountain View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis met 'n uitsig op die berg. Die huis het 3 slaapkamers en is in Voëlklip in Hermanus geleë. Dit beskik oor 'n voorstoep met 'n ingeboude braai en kuier...

Vanaf
R6 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip

Seascapes bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n lieflike vyfslaapkamerstrandhuis in Voëlklip, Hermanus, wat naby die Grotto-Blouvlagstrand, Voëlklipstrand en Hermanus se middedorp geleë is. Dié strandhuis...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip

183 on 6th bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim en goed toegeruste vyfslaapkamer-vakansiehuis in Voëlklip in Hermanus. Dit is na aan Voëlklip en Grotto-strand en net 'n kort entjie se ry van Hermanus se midd...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip

20 on 2nd Street - V30 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp is wêreldwyd bekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede van die land af ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip

259 on 7th Street is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap. Hermanus is veral bekend omdat 'n mens walvisse sommer vanaf die strand of per boot kan bekyk. Die...

Vanaf
R2 782
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip

9 on 12th Avenue - V6 is 'n selfsorgvakansiehuis in Hermanus. Die huis is ruim en het see- en berg-uitsigte. Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en het 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-ko...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip

Twistniet is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die eienaar se perseel in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-kaap se suidkus. Dié dorp is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede, hetsy vanaf ...

Vanaf
R2 419
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip

309 on 8th Street is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n stil straat in Hermanus, sowat 500 m van die strand af. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombu...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip

142 on 10th Street - V25 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorpie aan die Wes-Kaap se suidkus. Hier is wêreldbekende walviskykplekke en gaste kan walvisse van die land af of per boot gewaa...

Vanaf
R1 725
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip

170 on 10th Street - V20 is 'n selfsorghuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dié dorp is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede, hetsy vanaf land of boot. Herm...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za