Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (101)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (90)

Resensies van Voëlklip

4.8 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Voëlklip van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Voëlklip besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Voëlklip.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Voëlklip akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Voëlklip Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Voëlklip Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Voëlklip

Vanaf
R2 070
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

17 Birkenhead - E6 is 'n selfsorg-woonstel in 'n kompleks in die hoofstraat van Hermanus. Dié gewilde vakansiedorpie lê aan die suidelike kus van die Wes-Kaap en is veral bekend vir sy walviskyk-geleenthede vanaf ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

On Cloud 9 is 'n kothuis in die hartjie van Eastcliff, Hermanus en is 5 minute se stap van die middedorp, winkels, restaurante en gewilde voetpaaie langs die see af. Dié kothuis het 'n oopplan-leefarea met 'n gema...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Hamewith Penthouse bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n gemeubileerde dakwoonstel in die hoek met ononderbroke uitsigte oor Walkerbaai vanuit die hoofslaapkamer, leefarea en balkonne. Die dakwoonstel is in 'n seku...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Barford Haven is is opgeknap en beskik oor 4 selfsorgwoonstelle met privaat ingange. Die lowerryke tuin bied oorgenoeg parkeerplek en die eiendom is omhein. Elke woonstel het slaapplek vir 2 tot 4 en beskik oor 1 ...

Vanaf
R2 070
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

5 Marine Court is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks teen Hermanus se hoofstraat geleë is. Dié gewilde vakansiedorp is aan die Wes-Kaap se suidkus en is wêreldbekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede vana...

Vanaf
R2 661
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

9 Marine Court, Penthouse - HC15 is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van 'n seefrontkompleks in Hermanus se middedorp. Hierdie gewilde vakansiedorp op die Wes-Kaap se suidkus is wêreldbekend vir sy wal...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Marine Court is in die Hartjie van Hermanus geleë met ’n pragtige see-uitsig oor Walker Bay. Die woonstel is 64 m² en bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 gaste in die gewilde Mariene-rylaan in Hermanus. Die wo...

Vanaf
R2 070
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

7 Marine Court is ’n selfsorgwoonstel in ’n kompleks in die Hoofstraat van Hermanus se middedorp geleë. Dié gewilde vakansiedorp is aan die suidkus van die Wes-Kaap geleë en is wêreldbekend vir fantastiese l...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Marine Square is in Hermanus en bied selfsorgverblyf naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Marine Square is die perfekte basis om Hermanus en die omliggende Overbergareas t...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

The Gallery Studios & Apartments is in die hartjie van Old Harbour Town aan die rant van Walkerbaai in Hermanus, 'n dorp wat wêreldbekend is vir sy walviskykgeleenthede. Hierdie ateljeewoonstelle is ruim, modern en...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Windsong Cottage bied luukse verblyf in die middedorp van Hermanus. Die tweeslaapkamerkothuis het 2 badkamers, is gerieflik gemeubileer en het slaapplek vir tot 4 gaste. 'n Vyfde gas kan op die dagbed in die semi-oo...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR5 300
R4 770
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus See Uitsig is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Hermanus se middedorp. Dié gewilde vakansiedorp is aan die Wes-Kaap se Suidkus en is wêrelbekend vir uitstekende walviskykgeleenthede. Die area se natuu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Wes-Kaap

Harbour House Hotel is in 1920 in Hermanus gebou en bied gaste 'n paar verblyfopsies wat stapafstand van die dorp se besienswaardighede af is. Verblyf word in 41 eenhede aangebied wat slaapplek vir 16 gaste het. El...

Vanaf
R2 530
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

74 on Marine Unit 303 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Hermanus se middedorp. Hierdie gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidkus is wêreldbekend vir fantastiese walviskykgeleenthede van die land of va...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

74 on Marine Unit 401 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in die middel van Hermanus. Dié gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap is wêreldbekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede vanaf die lan...

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Balencay is 'n ruim grasdakvakansiehuis met slaapplek vir 8 gaste in Hermanus. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Dit is dus ideaal vir 'n groep of 'n gesin. 2 van die slaapkamers is...

Vanaf
R2 419
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

74 on Marine Unit 201 - HC8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in die middel van Hermanus. Dié gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthed...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Woonstel 102 is 'n luukse grondvloerwoonstel op die seefront met asemrowende uitsigte oor Walkerbaai en die berge. Natuurliefhebbers sal veral dol wees oor ons oulike plekkie. Die selfsorgwoonstel is stapafstand van...

10% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 260
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Botany House bied pragtige, ruim selfsorgverblyf wat in elke gas se behoeftes sal voldoen. Al die kamers is ingerig met 'n tema wat die prentjiemooie landskap rondom Hermanus weerspieël, van die bergpieke tot die b...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Dié luukse tuinwoonstel is in die hartjie van Hermanus geleë. Die woonstel het uitstekende tuin- en see-uitsigte. Dit beskik oor 'n gerieflike leefarea met moderne toebehore in 'n stil omgewing. Die woonstel bes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 9 - Wys 161 tot 130

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za