Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (5)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Vogelstrand

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Vogelstrand van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Vogelstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vogelstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vogelstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vogelstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vogelstrand Akkommodasie

29 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
33% af Weeksdae!
VanafR2 100
R1 785
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vogelstrand

Starfish Selfsorg is ’n bekoortlike drieslaapkamer-vakansiehuis in Swakopmund. Die verblyf is lekker naby die strand. Dié morderne huis is ideaal vir ’n gesin of klein groepie en bied slaapplek aan 6 gaste. Di...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vogelstrand

Atlantic Breeze self catering bied gerieflike gehalte-verblyf in Swakopmund, 'n kusdorpie in Namibië. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vogelstrand

Hoff Holiday House bied gemaklike selfsorgverblyf in Swakopmund, 'n kusdorpie in Namibië. Die eenheid is is binne bereik van die middestad, strand en restaurante. Die vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 bad...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hage Heights, Vogelstrand

Sea Wind Self-Catering is in Swakopmund geleë, stapafstand vanaf die strand en Platz Am Meer Mall. Verblyf word in 5 selfsorgkothuise gebied, waar gaste die vars lug van die Atlantiese Oseaan kan geniet en met die ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hage Heights, Vogelstrand

Avocet Cottage is in Swakopmund geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié kothuis het 2 slaapkamers e...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 1)
B&B in Hage Heights, Vogelstrand

Amarachi Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n smaakvolle gastehuis in Swakopmund. Dié gastehuis met sy rustige atmosfeer is geskik vir besoekers wat die omgewing wil verken. Die gastehuis is 500 m vanaf die W...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vogelstrand

Pebble Beach No 19 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Swakopmund in Namibië. Die eenheid is 500 m van die see af. Baie mooi see uitsig van die braai. Die kompleks is naby winkelsentrums en die strand. Dié bekoorl...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
B&B in Vogelstrand

Villa Maji Bed & Breakfast bied gasteverblyf in Swakopmund in die Erongo-streek van Namibië. Die gastehuis is ideaal by die see geleë. Verblyf by Villa Maji Bed & Breakfast beskik oor 9 uniek versierde kamers. Di...

Vanaf
R1 836
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Vogelstrand

AC508 - On the Beach 43 Penthouse is 'n stylvolle selfsorg-dupleksdakwoonstel in die veilige On the Beach-kompleks 6 km vanaf Swakopmund se middedorp. Dié woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan ...

Vanaf
R1 571
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vogelstrand

AC183 - Mira Mar is 'n huislike selfsorgwoonstel in die veilige Mila Mar-kompleks slegs 6 km vanaf die dorp. Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -lee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za