Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Volksrust

3.4 / 5  
volgens 41 resensies
Lees regte resensies van Volksrust van 41 geverifieerde gaste.
Indien jy Volksrust besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Volksrust.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Volksrust akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Volksrust Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Volksrust Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Volksrust

Gilbert House B&B is in 'n gegoede deel van die dorp, Volksrust, geleë en word deur die eienaar bestuur. Die verblyf is in die Vosloo's se gesinshuis geleë en daar is baie kunswerke, deur die eienaar self, wat te ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Volksrust

Bridle Guest Farm is op die grens van Volksrust op die Standerton-Johannesburg-pad, naby die bekende 'Mountain of Doves', Amajuba en die omliggende historiese slagvelde van hierdie streek geleë. Die geskiedkundige ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Volksrust

Granny Goose Guest House is 'n plaasstyl-gastehuis wat selfsorg-eenhede en gastekamers bied. Die instansie is aan die buitewyke van Volkrust geleë en is naby 'n paar buitelugdoendinge in die area. Akkommodasie by...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Volksrust

Mon-Aé Guesthouse Volksrust is in die geskiedkundige dorpie Volksrust aan die voet van die Amajubaberge. Die gastehuis bied kamer-opsies met slaapplek wat wissel tussen 2 en 6 gaste, en 'n selfsorgwoonstel. Elke k...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Volksrust

Mountain View Lodge is in rustige tuine geleë net buite Volksrust, langs die N11 in die rigting van Amersfoort. Die lodge bied 'n restaurant op die perseel wat baie gewild onder die plaaslikes is. Verblyf is besk...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Volksrust

Gecko's Gastehuis Volksrust bied oornagverblyf in die sonderlinge dorpie, Volksrust. Dié huis is naby winkelsentrums en ’n gholfbaan geleë. Die gastehuis het slaapplek vir 150 gaste en beskik oor 75 en suite-s...

Vanaf
R965
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Volksrust

Kom ervaar 'n lekker wegbreek in 'n knus gewelhuis op 'n heuwel tussen eike- en bloekombome, en geniet 'n wonderskone uitsig op die bergagtige omgewing. Smallkloof Guest House is een van die rustigste en luukste bl...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Volksrust

Battlefields Guest House is 'n luukse gastehuis met 'n huislike atmosfeer vir sake- en ontspanningsreisigers wat die luisterryke dorpie Volksrust en sy omgewing wil besoek. Ervaar hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Volksrust

Kwa-Dlamathe Guesthouse is 'n familiebesigheid in Volksrust en bied aan gaste die geleentheid om in natuurlike stilte en vrede te ontspan. Verblyf is in verskeie kamers beskikbaar wat met dubbelbeddens of 2 enkelb...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Volksrust

Marlene's Guesthouse bied gerieflike verblyf naby die hoofroete deur Volksrust. Die gastehuis is ideaal vir gesinne, paartjies of sakereisigers wat die omgewing besoek. Daar is 7 gerieflike kamers met en suite-badk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Volksrust akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za