Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Volmoed besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Volmoed.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Volmoed akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Volmoed Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Volmoed Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 760
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Volmoed

Blye Uitsig bied basiese selfsorgverblyf met 'n plaas-atmosfeer in die hartjie van die Klein-Karoo. Dis ongeveer 15 kilometer buite Oudtshoorn, ons land se grootvoëlparadys, geleë. Dis die perfekte oornagplek tuss...

Vanaf
R2 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Volmoed

La Plume Boutique Guest House is 'n op 'n volstruis- , lusern- en beesplaas met ongelooflike uitsigte oor die Swartberge en Olifantsriviervallei. Gaste word word hartlik verwelkom by hierdie pragtige ou Victoriaanse...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Volmoed

L'Origine Cottage is langs die R62 op 'n kleinhoewe net 14 km vanaf Oudtshoorn. Die eiendom is 17 km vanaf Ateljee Thijs Nel Gallery en 17 km vanaf Suspension Bridge. Dié kothuis het slaapplek vir 5 en beskik oor ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Volmoed

PurePlaas is sowat 15 km vanaf Oudtshoorn en bied basiese selfsorgverblyf aan 2 gaste in die Klein-Karoo. Dit is ideaal vir gaste wat net wil oorslaap of die area wil verken. Dié oopplan-eenheid het 'n uitsig oor ...

Vanaf
R1 549
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Volmoed

Thylitshia Villa Country Guesthouse is 'n werkende volstruis- en skaapplaas, slegs 4 km van die Highgate Volstruis-skouplaas af. Dié knus plattelandse gastehuis is 'n toevlugsoord van rus en vreedsaamheid, geleë i...

Vanaf
R3 450
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Volmoed

La Plume Villa is 'n tipiese Suid-Afrikaanse plaashuis langs die hoofhuis wat omring word deur lusernlanderye en 'n uitsig oor die volstruiskrale bied. Die villa is net 100 m van die hoofopstal af. Dit beskik oor ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Volmoed

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Bella-Vue bied verblyf in 2 selfsorgkothuise net 15 km buite Oudtshoorn in Volmoed met 'n asemrowende uitsig op die Swartberge. Isa kothuis het slaapplek vir 'n gesin van 3. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie bied 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas, 16,5 km buitekant Oudtshoorn. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag. Hierdie eenheid is vo...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 858
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Klein-Karoo

De Denne Country Guest House is op 'n volstruis- en lusernplaas op die R62 in Oudtshoorn. Die gastehuis is 4 ure se ry vanaf Kaapstad, 10-minute se ry buite Oudtshoorn en net 2 vanaf Knysna. Dis ideaal vir sakereisi...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Volmoed Cottage is op 'n plaas net 10 km vanaf die prentjiemooi Klein Karoo-dorpie Oudtshoorn geleë. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za