Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Voor-Paardeberg Wyn Wyk

4.5 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Voor-Paardeberg Wyn Wyk van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Voor-Paardeberg Wyn Wyk besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Voor-Paardeberg Wyn Wyk.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Voor-Paardeberg Wyn Wyk akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Voor-Paardeberg Wine Ward Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Voor-Paardeberg Wyn Wyk Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voor-Paardeberg Wyn Wyk

The Vineyard Suites on Under Oakes is 'n nuwe, luukse gastehuis tussen die wingerde op 'n produserende wynplaas. Under Oaks is geleë in die pragtige Paarlvallei en bied luisterryke uitsigte op die Bolandse berge. O...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Voor-Paardeberg Wyn Wyk

Boerfontein Home Of Olivision is op 'n plaas in die prentjiemooi Perdebergstreek geleë, omring deur renperd-teelplase en beroemde, bekroonde wynplase in die hartjie van "Chenin Country". Plaasstyl-verblyf word geb...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voor-Paardeberg Wyn Wyk

Zonnevanger is 'n gastehuis op 'n plaas in privaatbesit, halfpad tussen die Paarl en Wellington sowat 9 kilometer van die Paarl se middedorp af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby vers...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voor-Paardeberg Wyn Wyk

Denneboom Vineyards and Wildlife is in die Voor-Paardeberg-omgewing van die Paarl se Wynlande geleë. Die Shepherd's-kothuis en Stable-kothuis is in 'n privaat wildreservaat geleë en word omring deur massiewe bome ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Voor-Paardeberg Wyn Wyk

Bakenhof Winelands Lodge is op 'n druiweplaas van 36 hektaar in Wellington geleë, in 'n area wat veral bekend is vir sy inheemse flora en fauna, tuine, wynkelders en die historiese Bainskloofpas. Verblyf word in 8...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Voor-Paardeberg Wyn Wyk

Rhebok Selfsorg bied oornagverblyf is op die eienaar se perseel op ’n pragtige wynlandgoed in Paarl, ’n prentjiemooi dorp in die Kaapse Wynlande. Paarl is bekend vir sy plattelandse natuurskoon, uitstekende wynk...

Vanaf
R1 630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Voor-Paardeberg Wyn Wyk

Lady Loch Country House bied B&B- en slegs-verblyf-opsies in die buitewyke van Wellington in die Kaapse Wynlande-streek. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die bekoorlike, geskiedkundige dorp se besiens...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
B&B in Voor-Paardeberg Wyn Wyk

Tempel Wines is 'n wynplaas in Noorder-Paarl en bied gerieflike verblyf in 4 opgeknapte gastekamers. Gaste kan 'n gratis wynproesessie en keldertoer geniet wanneer hulle op die plaas bly. Elke gastekamer het 'n sto...

Vanaf
R1 780
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voor-Paardeberg Wyn Wyk

Nine Oaks Self-catering Accommodation is in die noordelike deel van Paarl geleë, op die Agter Paarl-pad net 3,5 km buite die dorp. Daar is 10 verskillende selfsorgkothuise wat ten volle gemeubileer is, die Plaash...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voor-Paardeberg Wyn Wyk

Ayama Rock House is 'n selfsorg-plaaskothuis op 'n privaat-wynlandgoed in die Voor-Paardeberg-wynstreek. Die kothuis is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie besienswaardighede in d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Voor-Paardeberg Wyn Wyk akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]