Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Vrededorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vrededorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrededorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vrededorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrededorp Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR450
R405
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Vrededorp

Campafela Guest House bied sakpasverblyf in ’n Vrededorp in die hartjie van Johannesburg. Dis sowat 200 m vanaf die Universiteit van Witwatersrand en Universiteit van Johannesburg, wat dit die ideale blyplek vir s...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Vrededorp

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brixton, Johannesburg

Zietsies at 104 Putney bied selfsorgverblyf in Brixton, minder as 200 m vanaf Zietsies Gastehuis. Die ateljeewoonstelle is op die hoek van Putney- en Chiswickstraat en bied die nodige geriewe vir selfsorg. Elke woo...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Auckland Park, Brixton

Zietsies is op die hoogste koppie in Johannesburg geleë en bied 'n 180°-uitsig na die noorde, ooste en weste. Die eetkamer is gebou van glas en staal, wat dit die gevoel gee van 'n glashuis in die lug, en 'n uit...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Auckland Park, Brixton

Twickenham Villa's, Varsity View en Melville Heights is in die hartjie van Aucklandpark, Johannesburg geleë. Dit bied verskeie selfsorgkothuise (ateljee, enkel en dubbel). Die eenhede is volledig toegerus met DStv ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parktown, Johannesburg

African Gypsy Cottage is in die hartjie van die historiese Parktown-Wes in Johannesburg geleë. Dié kothuis is ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf. Daar is 1 slaapkamer en ...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 1)
Rugsakreisigerslosies in Braamfontein, Johannesburg

Once in Joburg rugsakreisiger- en B&B-verblyf in Braamfontein in die hartjie van Johannesburg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en doendinge in Johannesburg se mi...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Brixton, Auckland Park

Grand View B&B is op die hoogste punt in Johannesburg geleë en spog met panoramiese uitsigte oor die stad. Dié elegante B&B bied afsondering en is die ideale plek vir gereelde reisigers en toeriste. Dié dubbelve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Auckland Park, Melville

Studio on Walton, in die rustige woonbuurt Auckland Park, is net 'n kort entjie se ry van Johannesburg se middestad af. Dit is ideaal geleë naby die restaurante en winkels van Melville, winkelsentrums en skole en u...

Vanaf
R624
per nag, vir 2 mense
B&B in Auckland Park, Melville

Sunbury House and B&B is in Aucklandpark, Johannesburg. Die B&B is naby UJ se Kingsway-kampus, SABC Business Development en Johannesburg se botaniese tuine. Die B&B bied verblyf in 4 individueel versierde en suite-...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parktown, Westcliff

On Escombeis 'n onverstoorde selfsorgkothuis in Parks, naby universiteite, hospitale en die SSK. On Escombe kombineer die beste van 2 wêrelde. Dit is in 'n pragtige en rustige voorstad geleë met volop voëllewe en...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown, Johannesburg

The Franklin Loft Apartment 1610 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en prentjiemooi ligging. Dit het ook ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown, Johannesburg

The Franklin Loft Apartment 1513 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en mooi plek. Dit het ook al die geri...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown, Johannesburg

The Franklin Loft Apartment 1602 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en mooi plek. Dit het ook al die geri...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown, Johannesburg

The Franklin Loft Apartment 1106 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en mooi plek. Dit het ook al die geri...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown, Johannesburg

The Franklin Loft Apartment 1106 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en mooi plek. Dit het ook al die geri...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Melville, Johannesburg

98 on 1st Avenue is 'n bekoorlike, troeteldiervriendelike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Melville in Johannesburg. Die eenheid is ideaal vir 4 persone wat 'n gerieflike oornagplek soek naby verskeie ge...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parktown, Westcliff

Bamboo Cottage spog met Japannese en Afrika-inspirasie en is in Parktown, Johannesburg geleë. Dié huis is op 'n tradisionele Japannese teehuis-beginsel op stelte om 'n reusagtige jakarandaboom gebou en is heeltema...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

Be My Guest Bed, Book & Breakfast is in 'n baie stil straat in die hartjie van Melville, Johannesburg geleë. Die stilte van die area, die talle boeke in die B&B en die voëllewe in die tuin help gaste om te vergeet...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Auckland Park, Melville

Melvilla Guesthouse bied gastekamers in Melville, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Melvilla Guesthouse bestaan uit 10 kamers...

Vanaf
R1 122
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

Josephine’s Melville is in die rustige woonbuurt, Melville, in Johannesburg geleë. Josephine's is naby al die hoofweë en die middestad. Dit is basies in die middel tussen Wits Universiteit, die Universiteit van ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Vrededorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za