Resensies van Vredehoek

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vredehoek bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
Adel S. - 11th March 2019
staying in Vredehoek
Wonderlike area, goed geleë, restaurante/eetplekkies om elke hoek en draai.
S Shangase S. - 22nd December 2018
staying in Vredehoek
Nice people and place to be. Safe shopping centre and nice mountain view.
Guy L. - 24th October 2018
staying in Vredehoek
Great deel van die stad! Sal verseker weer hier bly.
Miekie G. - 15th June 2018
staying in Vredehoek
Good centralised area.
Sinclair C. - 10th June 2018
staying in Vredehoek
Very pleasant area to stay in. Super walks in mountainside.
Paulien K. - 25th November 2017
staying in Vredehoek
Rustige wijk, dichtbij het centrum.
Magdelene V. - 19th October 2017
staying in Vredehoek
Beautiful place and very safe.
Inge B. - 4th October 2017
staying in Vredehoek
Vredehoek is perfek as jy nog naby aan die stad wil wees, maar net ver genoeg van die gejaag. So naby aan 3 lekker restaurante, 'n parkie vir kinders en nog beter, klipgooi van die stap roetes wat die berg bied. Dis net amazing!
Magna C. - 1st September 2017
staying in Vredehoek
Die naam Vredehoek sê alreeds dat dit 'n rustige, vreedsame hoekie teen die hange van Tafelberg is. Jy kan in vrede oor die opwindende, besige stad en baai uitkyk, sonder om bewus te wees van die geluide van die stad. Vredehoek is ideaal geleë t.o.v. belangrikste toegangsroetes na besienswaardighede en die lughawe en om die draai vanaf Gardens Winkelsentrum en restaurante.
Thea V. - 16th April 2017
staying in Vredehoek
Vredehoek is 'n pragtige en stil klein "village"! Naby die stad, maar het nog steeds sy eie karakter. Ek sal dit aanbeveel as mens naby die stad wil wees.
Mia E. - 18th March 2016
staying in Vredehoek
Daar is genoeg wat jou besig sal hou vir 'n dag of twee.
Cathleen H. - 9th April 2015
staying in Vredehoek
Paaie baie nou. Nie enige veilige parkering by ander gastehuise nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za