Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Vredekloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vredekloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredekloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vredekloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vredekloof Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vredekloof

Villa de Vie Self Catering is in Brackenfell, 'n voorstad van Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoeke of vir diegene wat vir 'n geliefde in die hospitaal kom kuier. Di...

25% af Aanbod!
VanafR900
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brackenfell, Vredekloof

17 @ Peppertree is 'n kamer in Vredekloof wat gerieflik ingerig is vir 2 gaste. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelpersoon en het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en '...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brackenfell, Vredekloof

Cat's Eye Cottage (rook verbode) bestaan uit Cat's Eye Jewel en Cat's Eye Gem, en is in die hartjie van Vredekloof geleë. Dis lekker gerieflik naby die N1 met maklike toegang tot die Wynlande, Kaapstad, die middest...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Vredekloof

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Coco Blanche is 'n luukse en moderne selfsorg-tweeslaapkamerwoonstel op die eerste vloer. Die eenheid is ideaal vir sakelui en vakansiegangers. Coco Blanche is naby die Cape Gate Medi-Clinic, winkelsentrums, restaur...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR749
R562
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenryk, Wes-Kaap

Stellenberg Lodge is in 'n stil singel in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dis stapafstand vanaf Hoërskool Stellenberg en 'n winkelsentrum met tientalle restaurante. Dié lodge is maar net 3 minute se ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Morgenzicht bied 'n vriendelike en huislike atmosfeer. Dit is in die stil en rustige Morgenster Heights-woonbuurt, Brackenfell geleë. Dié B&B bied maklike toegang tot die hoofweë, Kaapstad se middestad, strande, ...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brackenfell, Wes-Kaap

The Vinelands on Alpha is 'n tradisionele Kaaps-Hollandse huis. Die hoofhuis beskik oor 'n ontvangsarea, 'n sitkamer, 'n eetkamer en 'n restaurant. Verblyf word in kamers gebied. The Vinelands on Alpha het 3 en sui...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Villa Armaan bied bekoorlike selfsorgwoonstelle wat op die eienaar se perseel in 'n stil woonbuurt in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë is. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

The Willow is 'n gastehuis in die stil buurt, Amanda Glen in Durbanville wat maklike toegang tot verskeie gesogte skole, die Glengarry Winkelsentrum en die N1 bied. The Willow bied verblyf in 3 moderne, helder en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R395
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

La Grâce bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in die rustige woonbuurt, Amanda Glen, in Durbanville. Dié area raak al hoe meer gewild en spog met winkelsentrums, hospitale, restaurante, kroeë, teaters, en...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Shabby Shiq Room with a view is baie sentraal in die Noordelike Voorstede naby aan die N1, Cape Gate Mall en die nuwe Cape Gate Hospitaal geleë. Die B&B is in die veilige Klenbron Estate. Die kamer is baie ruim en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 620
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

DCS Self-catering Accommodation Cape Gate is ’n moderne woonstel op die grondverdieping en is in ’n veilige landgoed in Durbanville geleë. Die landgoed is 400 m vanaf Cape Gate Mall, Makro en die Cape Gate Hosp...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Elephant's Heart is 'n selfsorgeenheid wat in Brackefell in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë is. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in East Rock, Wes-Kaap

The Green Room Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenheid wat in Stellenberg, Durbanville, naby die N1 en R300 geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Hierd...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

At Rebecca's is in De Tuine in Vredekloof in Kaapstad se noordelike voorstede. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op 'n residensiële eiendom, beskik oor 2 s...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za