Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Vredenburg

4.2 / 5  
volgens 108 resensies
Lees regte resensies van Vredenburg van 108 geverifieerde gaste.
Indien jy Vredenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vredenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vredenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vredenburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredenburg

Wheat Fields en Aqua Marine is eenhede op die eienaar se perseel in Vredenburg. Die pragtige eenheid bied 'n uitsig oor die Weskus-landskap langs die hoofhuis. Dis die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek i...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredenburg

Snoekems Selfsorg eenheid is in Vredenburg in die Weskus. Dié eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n enkelbed...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vredenburg

Ebenezer Self-catering is 'n moderne en gerieflike selfsorg-eenheid in Vredenburg. Ebenezer is naby die middestad en is ongeveer 5 minute se ry van die Weskus Mall af. Verder is dit naby restaurante, Fossilpark, Wes...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredenburg

Die dorpie Vredenburg is op die Weskus in die Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë. Die dorp is die vervoer en kommersiële kern van die Weskus-area en die administratiewe spilpunt van die Saldanhabaai Plaaslike Munisipa...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vredenburg

Avanti Guest Lodge bied 2 selfsorg-eenhede in Vredenburg. Die lodge is naby winkels, restaurante en ander geriewe in die dorp. Verblyf is beskikbaar in 4 Luukse Dubbelkamers en 2 Luukse Selfsorg-eenhede. Elke gast...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredenburg

Nina's Guesthouse is in die hartjie van Vredenburg geleë. Dit is stapafstand van verskeie winkels, banke en kitskosrestaurante af. Die gastehuis het 11 dubbelkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en op versoek kan...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredenburg

Die Buitekamer is in Vredenburg aan die Weskus en bied gerieflike toegang aan tot paternoster, Saldanhabaai, Langebaan, Jacobsbaai en St. Helenabaai. DIt is naby aan talle winkels, restaurante, die strand, doendinge...

Vanaf
R680
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vredenburg

Weskus Sentraal is in Vredenburg geleë en is naby die dorp Langebaan met sy bekende Mykonos Casino, vlieërbranderry-geleenthede, verskeie winkels en restaurante. Vredenburg is ook net 20 km van Velddrif, St Helena...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredenburg

The Cottage bied eksklusiewe en veilige tweeslaapkamerwoonstel. Dit is perfek vir 'n gesin 4, of 'n paartjie wat smag na 'n romantiese wegbreek. Dit is geleë in die prentjiemooi en historiese dorpie, Vredenburg, en...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Vredenburg

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Afsaal Cottage bied selfsorgverblyf op ’n kleinhoewe naby Vredenburg aan die Weskus. Dié area het ’n baie gewilde vakansieroete geword vir dié wat uit die stad wil ontsnap met sy bekoorlike vissersdorpies, die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Vredenburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]