Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Vredenburg

4.2 / 5  
volgens 108 resensies
Lees regte resensies van Vredenburg van 108 geverifieerde gaste.
Indien jy Vredenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vredenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vredenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vredenburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Vredenburg

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Sandkorrel is teen die water by Weskusplek in Jacobsbaai geleë. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n gastebadkamer, 'n binnenshuise braaiplek, 'n leefkamer, 'n TV-kamer en 'n patio met see-uitsigte e...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Whimseagull is 'n selfsorghuis in die Weskusdorpie Jacobsbaai. Dié dorpie is veral bekend vir sy seekos en lenteseisoen waartydens die landskap jaarliks in 'n blommeskouspel omtower word. Die huis het 3 slaapkamer...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanha

St Claire's Self-catering Cottages is net ’n klipgooi van een van die stilste en mees misdaadvrye strande aan die Weskus wat dit ideaal maak vir gesinne en groepe wat die omgewing besoek, of hulle nou vir besighei...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Koekemakranka bied vakansie- of naweekverblyf vir 4 gaste in Jacobsbaai. Dié kothuis het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n TV is beskikbaar i...

Vanaf
R2 970
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Thistle House is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 6 gaste in Jacobsbaai aan die Kaap se Weskus. Dié perseel is loopafstand van rustige baaie en strande af. Verblyf is beskikbaar in 'n drieslaapkamer-huis wat ges...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob is in Jacobsbaai en bied 'n rustige en romantiese toevlugsoord aan paartjies. Verblyf is beskikbaar in 4 luukse kothuise wat elk geskik is vir 2 volwassenes. Die slaapkamers in elke kothuis is ingerig...

Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Seagull's Nest is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige area in Jacobsbaai, naby die strand. Die woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanha

House @ the Beach bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf aan gaste, net 200 m van die strand in Saldanha. Die ruim vakansiehuis is ideaal vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met baddens en storte...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanha

SeaSand is in Saldanha en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word aangebied in 'n selfsorg-ateljeewoonstel of 'n sl...

Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Dunstone Beach House is in Jacobsbaai geleë en is minder as 50 m van die water en 'n hanetreetjie van die strand af. Jacobsbaai is 'n vissersgemeenskap met afgewitte huise en is ideaal as jy wil visvang, duik, seil...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Vredenburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]