Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Vredenburg

4.2 / 5  
volgens 108 resensies
Lees regte resensies van Vredenburg van 108 geverifieerde gaste.
Indien jy Vredenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vredenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vredenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vredenburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Vredenburg

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Jenebelle Accommodation is in die rustige Jacobsbaai aan die Weskus, tussen Saldanhabaai en Vredenburg. Dit is ideaal geleë om die bekende dorpe in die omgewing soos Langebaan, Paternoster, Tietiesbaai, Britanniaba...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanha

Sandi's Place is ’n selfsorg-eenheid in Blouwaterbaai in Saldanha aan die Weskus. Dis langs die Blue Bay Lodge and Restaurant, en net ’n entjie se ry vanaf Paternoster, St. Helenabaai, die fossielpark en Hopefie...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Saldanhabaai Munisipaliteit, Saldanha

Saldanha Bay View - Parker Crescent bied selfsorgverblyf 1 huis vanaf die strand in Saldanhabaai. Die verblyf bestaan uit 3 aparte selfsorg-eenhede, Eenhede 4, 5 en 6. Elke eenheid het sy eie badkamer en kombuisie....

10% af Aanbod!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

Kyki-C is 'n vakansie-eenheid op die boonste verdieping van 'n privaatwoning. Die eenheid het 'n privaat ingang en eie trappe wat daarna lei, en daar is onderdakparkeerplek beskikbaar. Daar is 2 slaapkamers en 1 ...

Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanha

On the West Coast Beach bied selfsorgverblyf en is op die strandfront in Saldanha. Hierdie vakansiehuis bied pragtige uitsigte oor die see en is die ideale basis om die Weskus se besienswaardighede en geriewe te ver...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blouwaterbaai, Saldanha

Welkom by Stone-Castle, Saldanha. Gastehuis op die strand. 'n Majestueuse konstruksie van sand en pleister, in die styl van middeleeuse kastele van mites en fantasie. Met 3 verdiepings en reg op die strand gebou, i...

20% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 040
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Saldanhabaai Munisipaliteit, Jacobsbaai

Jacobs baai is 'n rustige klein dorpie met grondpaaie en wit huisies wat slegs 'n uur en half se ry vanaf Kaapstad is. Daar is 'n pragtige wit strand wat ideaal vir swem, visvang en kreefduik is. Jacobsbaai istuss...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR1 680
R1 512
per nag (plek vir 2)
Lodge in Blouwaterbaai, Saldanha

Die Blue Bay Lodge met sy elegante gewels, lê slegs 'n paar meter bo die wyduitgestrekte strande van Saldanhabaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika, 120 km noord van Kaapstad. Die lodge, wat ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

See-Pampoentjie is 'n lieflike, privaat en oopplan-selfsorgwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-, volledig toegeruste kombuisie, en 'n beskutte braai-ar...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

a Deo Akkommodasie is 'n gerieflike eenheid vir 2 in Jacobsbaai en is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dié oopplan-ateljee-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Vredenburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]