Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Vredenburg

4.2 / 5  
volgens 108 resensies
Lees regte resensies van Vredenburg van 108 geverifieerde gaste.
Indien jy Vredenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vredenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vredenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vredenburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Vredenburg

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Sea Views bied selfsorg-akkommodasie in Jacobsbaai, 'n prentjiemooi dorpie aan die Weskus. Dié bekoorlike dorpie spog met ongerepte strande en pragtige fynbos en bied die perfekte geleentheid vir visvang, duik, sei...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Sea La Vie is aan die rand van Bamboesbaai in Jacobsbaai in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf naby aan verskeie doendinge aan die Weskus. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis is in die Weskus-dorpie Jacobsbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin wat op soek is na 'n stil en rustige wegbreek in 'n stil vissersdorpie. Dié selfsorgwoonstelle is volledig toegerus met al...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Parkersdorp, Saldanha

High Tide Accommodations skuil in die vissersdorpie Saldanha aan die Weskus. Die huis is ideaal vir groot gesinne of groepe en is lekker naby al die geriewe. High Tide Accommodations is ook stapafstand van die see ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Die Abalone Guest House is die perfekte wegbreekplek om vanaf die besige stadslewe te ontsnap en vrede en rustigheid te ervaar. Dit is in Jacobsbaai aan die Weskus van Suid-Afrika geleë, halfpad tussen Saldanha en ...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Jacobsbaai Self-catering is 'n lieflike, ruim selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is, net 200 m van die strand af, in die karaktervolle dorpie, Jacobsbaai, in die Weskus. Die huis is 'n gerieflike 10 minute se ry...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Bokkomdraai is in Jacobsbaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het s...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Saldanhabaai Munisipaliteit, Saldanha

G&C Self-catering Accommodation bied selfsorgverblyf in Saldanhabaai aan die Weskus. Saldanhabaai is tussen die Bergriviermonding in die noorde en die Weskus Nasionale Park en Langebaan in die suide. Dié area spog ...

15% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

The Crystal Health Spa and Accommodation bied gerieflike verblyf en 'n ten volle funksionerende spa in die prentjiemooi kusdorp Saldanha, slegs 10 m vanaf die seefront en die Saldanha-strand Seilklub. Verblyf word...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Windmeul Huis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Jacobsbaai, Wes-Kaap. Dit is naby die rotsagtige kuslyn en grens aan 'n pragtige groen strook wat met 'n verskeidenheid wild en voëlspesie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Vredenburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]