Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Vredendal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vredendal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 53 resensies.

Vredendal

Voni's Cottage

"Het nie die omgewing verken nie, nie die doel van ons besoek nie. Tog is dit 'n goed ontwikkelde plattelandse dorp met die meeste geriewe. As oorslaapplek was dit uitstekend vir ons."

Vredendal

Ruanda Guest House

"Lekker sentraal geleë. Ons kon gemaklik op 'n dag na Clanwilliam reis om die blommeskou in die kerk te besigtig. Verder was Lambertsbaai, Doringbaai en Strandfontein ook `n besoek werd. Alhoewel die weer nie so gunstig was vir blommekyk nie, het ons tog mooi blomme gesien en kon ons ons lus vir seekosse by die omliggende kusdorpe bevredig."

Vredendal

Rooms With a View

"Lieflike mense! Sal weer teruggaan."

Vredendal

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre

"Baie goeie tandarts op die dorp. Uitstekend toegerus en baie knap. Ons ry van baie ver af om hom te sien. Elke kilometer werd!"

Vredendal

Belle Ombre Gastehuis

"Winetasting, flower viewing, en route on the road between Cape Town and Namibia with many wonderful stops on the way."

Vredendal

Rooms With a View

"Pragtige dorp."

Vredendal

Voni's Cottage

"Was voldoende vir ons behoeftes."

Vredendal

Voni's Cottage

"Aangename dorp. "

Vredendal

Pick a Rest

"Baie warm, het ook 'n windstorm beleef."

Vredendal

Voni's Cottage

"'n Pragtige plattelandse omgewing met vriendelike mense!"

Vredendal

Voni's Cottage

"Lekker dorp en die mense is baie vriendelik."

Vredendal

Ruanda Guest House

"Vredendal het ons aangenaam verras en die mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Vredendal

Voni's Cottage

"Dit is sentraal om na ander plekke ook toe te ry."

Vredendal

Ruanda Guest House

"Vredendal het ons aangenaam verras! Baie mooi skoon dorpie. Besoek ook gerus 'The Grape Vine' restaurant (vir die beste kos met styl, die beste steaks wat ons in jare geëet het en puik diens), 'Maskam Brewery Co.', en die kwekery, dié plekke kan ons beslis aanbeveel. "

Vredendal

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre

"Het dit in die winter beleef, dink dit is pragtig in die somer as al die wingerde groen is."

Vredendal

Ruanda Guest House

"Was nie lank genoeg daar om iets te sê oor Vredendal nie. Ons het net een aand daar geslaap."

Vredendal

Tharrakamma Guest House

"Vredendal is pragtig hierdie tyd van die jaar wanneer die wingerde so groen is."

Vredendal

Pick a Rest

"Town has good amenities."

Vredendal

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre

"Mooi dorp. Die wingerde is asemrowend en die kanaal is 'n ingeneurswonderwerk. Vriendelike mense. Die wynproelokale in die omgewing is 'n lekker bate."

Vredendal

Pick a Rest

"We were pleasantly surprised as in Vredendal the people were so eager to help us when needed. There is lots to see and also it is central if you want to use Vredendal as a base and to ride out from there. "

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 53
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem