Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Vyfhoek

4.3 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Vyfhoek van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Vyfhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vyfhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vyfhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vyfhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vyfhoek Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Vyfhoek

Kirstenbos is op 'n kleinhoewe in die Mooivallei Park-area in Potchefstroom geleë. Dié B&B is 5 minute se ry van Noordwes-Universiteit af en is naby mediese- en sportgeriewe in Potchefstroom geleë. Dié 2 kamers...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vyfhoek

Biekierus Selfsorg Akkommodasie is op 'n kleinhoewe in die hartjie van Potchefstroom geleë. Dit bied gerieflike en bekostigbare verblyf. Gaste kan kies tussen Die Shack, My Huisie, My Nessie, Die Boomhuis, die Spa...

Vanaf
R1 524
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vyfhoek

Baillies Manor Guest House bied B&B-verblyf in Van Der Hoffpark in Potchefstroom. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat net wil oorslaap en is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. Verblyf word gebied in 23 u...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Vyfhoek

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Alma Mater is 'n B&B-gastehuis in Potchefstroom, slegs 1 km vanaf die Noordwes-Universiteit. Verblyf bestaan uit 2 dubbelkamers, 'n gesinseenheid en 'n selfsorg-eenheid. Die dubbelkamers is op die grondvloer en be...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

On Golden Pond Guest House in Potchefstroom is sentraal geleë, 500 m van Noord-Wes Universiteit, 800 m van Senwes Krieketstadion, Fanie du Toit-sportgronde en Gimmies Hoërskool. Dit is in 'n skilderagtige en welig...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Gracias Gastehuis is op 'n kleinhoewe in Potchefstroom, sowat 1,5 km vanaf die Noordwes-Universiteit geleë. Die gastehuis bied 'n rustige plaasatmosfeer waar tarentale vrylik rondbeweeg. Gracias het 3 kamer-katego...

Vanaf
R360
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Opstal Gasteplaas is aan die buitewyke van Potchefstroom op die R501 na Carletonville geleë. Die gasteplaas het 12 stylvolle kamers waarvan 6 gesinskamers is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n tafel met 2 s...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom, Mooivallei Park

Ons Spens Gastehuis is in Potchefstroom geleë en bied verblyf in 7 gerieflike kamers. Dié dubbelverdiepinghuis het 6 kamers op die boonste verdieping en 1 kamer op die grondvloer. Die kamers beskik oor waaiers...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Rob's Place bied selfsorgverblyf in Potchefstroom met 'n ontspannende, war en plattelandse atmosfeer. Hierdie ruim en ontspannende venue moedig gaste om hulself tuis te maak met all geriewe beskikbaar vir gaste om t...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Mooivallei Park

Silver Spoon Selfsorg is in 'n rustige, netjiese woonbuurt, Mooivalleipark, Potchefstroom geleë en beskik oor 2 eenhede met slaapplek vir 6 gaste. Eenheid 1 is 'n losstaande eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Vyfhoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Potchefstroom blad indien jy na meer Potchefstroom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za