Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Vyeboom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vyeboom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vyeboom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vyeboom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vyeboom Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vyeboom, Vyeboom

Welbedacht Die Tuin bied selfsorgkothuise op 'n privaat plaas in die Vyeboomvallei. Dis net 25 minute se ry vanaf Elgin en Grabouw. Welbedacht Die Tuin het 3 kothuise met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke losstaande ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Vyeboom

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boland, Wes-Kaap

Homestead At Boesmansrug bied lieflike selfsorgverblyf op 'n appel- en peerplaas in die hartjie van die Vyeboomvallei. Dié plaas word deur 'n familie bestuur. Verblyf word in die Opstal vir 7 gaste en die Anneks v...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 578
R3 041
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Villiersdorp, Wes-Kaap

Avondson Country Retreat bied selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plaas in Botrivier in die Theewaterskloof-munisipaliteit. Die perseel bied rustige verblyf ver van die stad. Die dubbelverdiepinghuis is troeteldier...

Vanaf
R798
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Villiersdorp, Wes-Kaap

Underhill Farm is 'n eko-vriendelike gasteplaas in die Overberge op die oewer van die Botrivier. Dit is minder as 100 km vanaf Kaapstad en is dus perfek vir 'n naweekwegbreek. Die plaas maak gebruik van sonkrag gebr...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Vyeboom

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grabouw, Wes-Kaap

Hierdie gastehuis is op Elgin Grabouw-buiteklub se gronde geleë en word omring deur die Hottentots-Hollandberge in die noorde en die Kogelberg Biosfeerreservaat in die suide. Ons pragtige selfsorgeenheid beskik o...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elgin, Wes-Kaap

Avolonte Lodge is op groen grasperke en tuine wat 1,5 ha groot is. Dis op die Kliprivier geleë in ’n stil, veilige area van Klipkop bokant Grabouw. Dié bekoorlike grasdakkothuise word omring met woude en majest...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Grabouw, Wes-Kaap

Stonepeak Mountain Lodge het 3 selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas in Grabouw. Dit is 'n aktiewe plaas wat met volhoubare beginsels en permakultuur bedryf word. Die Out of Africa-opstalplaas bied slaapplek aan 7 g...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Villiersdorp, Wes-Kaap

Southern Yurts bied 'n onvergeetlike glanskamp-ervaring op Porcupine Hills Guest Farm wat deel vorm van die Diepklowe Natuurbewarea, slegs 16 km vanaf Botrivier langs die Van der Stel-pas. Die joerttent wat noord fr...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Villiersdorp, Wes-Kaap

Porcupine Hills Guest Farm is op 'n olyfplaas in die Overberg langs die pragtige Van der Stel-pas. Dis 32 km vanaf Grabouw en 20 km vanaf Botrivier. Verblyf word in 7 selfsorg-eenhede, insluitend 3 rivierkothuise g...

Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 2)
Hotel in Grabouw, Wes-Kaap

Trail's End is 'n unieke hotel wat met puik verblyf en lieflike konferensiegeriewe spog. Die hotel is in die hartjie van die beeldskone Elginvallei in Grabouw geleë. As jy avontuur en gesondheid hoog op die prys st...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za