Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Wakkerstroom

4.4 / 5  
volgens 243 resensies
Lees regte resensies van Wakkerstroom van 243 geverifieerde gaste.
Indien jy Wakkerstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wakkerstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wakkerstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wakkerstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wakkerstroom Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Wakkerstroom

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Volksrust, Mpumalanga

Battlefields Guest House is 'n luukse gastehuis met 'n huislike atmosfeer vir sake- en ontspanningsreisigers wat die luisterryke dorpie Volksrust en sy omgewing wil besoek. Ervaar hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Volksrust, Mpumalanga

Mon-Aé Guesthouse Volksrust is in die geskiedkundige dorpie Volksrust aan die voet van die Amajubaberge. Die gastehuis bied kamer-opsies met slaapplek wat wissel tussen 2 en 6 gaste, en 'n selfsorgwoonstel. Elke k...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Volksrust, KwaZulu-Natal

Majuba Guest Lodge is 3 km vanaf Volksrust, langs die N11, en bied gaste ontspanne verblyf in 'n rustige omgewing. Verblyf is beskikbaar in kamers met lugversorging met slaapplek vir 2 tot 3 gaste. Elke kamer het ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Volksrust, Mpumalanga

Battlefields Lodge is 'n lieflike en moderne gaste-lodge in Volksrust. Die lodge verwelkom sakereisigers en vakansiegangers wat die dorp en die omgewing wil besoek. Gerieflike verblyf word in 10 en suite-kamers me...

Vanaf
R965
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Volksrust, Mpumalanga

Luukse en elegante akkommodasie in Volksrust. Ons het ons deure in Januarie 2013 oopgemaak en bied 8 en suite-kamers wat uniek ingerig is in 'n stil woonbuurt. Ons is reg oorkant die Volksrust Gholfklub geleë. On...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Volksrust, Mpumalanga

Gilbert House B&B is in 'n gegoede deel van die dorp, Volksrust, geleë en word deur die eienaar bestuur. Die verblyf is in die Vosloo's se gesinshuis geleë en daar is baie kunswerke, deur die eienaar self, wat te ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Volksrust, Mpumalanga

Bridle Guest Farm is op die grens van Volksrust op die Standerton-Johannesburg-pad, naby die bekende 'Mountain of Doves', Amajuba en die omliggende historiese slagvelde van hierdie streek geleë. Die geskiedkundige ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Utrecht, KwaZulu-Natal

Luiperdkloof is 'n 1900 hektaar werkende beesplaas wat in die skilderagtige Baleleberge tussen Wakkerstroom, Utrecht, Vryheid en Paulpietersburg geleë is. Ons bied akkommodasie in 2 pragtige chalets wat oor een va...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R965
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Volksrust, Mpumalanga

Kom ervaar 'n lekker wegbreek in 'n knus gewelhuis op 'n heuwel tussen eike- en bloekombome, en geniet 'n wonderskone uitsig op die bergagtige omgewing. Smallkloof Guest House is een van die rustigste en luukste bl...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Bergvlei Country Cottage is versteek tussen berg en vlei in die ongerepte platteland van Mpumalanga, net 45 km buite Wakkerstroom. Dié bekoorlike kothuis is die ideale wegbreekplekkie vir diegene wat wil ontsnap va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Wakkerstroom akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]