Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Walmer Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Walmer Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walmer Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walmer Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walmer Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Walmer Estate

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Devil's Peak Estate, Wes-Kaap

Capevistas is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks op die Devil's Peak-landgoed in Kaapstad. Dié moderne woonstel is volledig ingerig en op die grondvloer geleë. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingroo...

Vanaf
R8 915
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Devil's Peak Estate, Wes-Kaap

Brand House skuil aan die hange van Tafelberg op 'n sekuriteitslandgoed in Kaapstad se middestad. Brand House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis met 4 slaapkamers met pragtige uitsigte van die stad ...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Salt River, Wes-Kaap

Durham Square 602 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel naby die welbekende Old Biscuit Mill in Woodstock. Die woonstelkompleks is stapafstand vanaf Devil’s Peak-brouery en is sowat ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Devil's Peak Estate, Wes-Kaap

Cape View Guest House bied gastehuis-akkommodasie aan die hange van Tafelberg met ongelooflike uitsigte oor die berg en die stad. Die gastehuis word bestuur deur 'n entoesiastiese, betrokke dame, Maggie, en haar seu...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Devil's Peak Estate, Wes-Kaap

Villa Belladonna is teen die hange van Duiwels Piek geleë en 'n uitsig op Kaapstad. Basiese verblyf word gebied naby die middestad, die V&A Waterfront en ander besienswaardighede. Al die kamer het 'n TV met sekere...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Devil's Peak Estate, Wes-Kaap

Belladona 20A by CTHA is 'n luukse, volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel in Kaapstad. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en is beskikbaar vir vakansieverblyf. Kaapstad is bekend vir Tafelberg, die...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

23 The Mill is 'n gerieflike selfsorg-dupleksmeenthuis teen die hange van Tafelberg in Kaapstad. Dit is ten volle gemeubileerd met 'n oopplan-leefarea op die onderste vloer. Die boonste vloer bied uitsigte op Tafelb...

Vanaf
R798
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Devil's Peak Estate, Wes-Kaap

4 On Arum is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat in Vredehoek geleë is. Dis ideaal vir 5 gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die middestad. Dié huis is sma...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Devil's Peak Estate, Wes-Kaap

Belladonna 20B by CTHA is ’n sonnige eateljee-woonstel op die grondvedieping met ’n balkon. Die woonstel het 2 houtbanke en ’n etenstafel waar gaste heerlik kan ontspan. Dis in ’n sekuriteitskompleks geleë ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Salt River, Wes-Kaap

Swift Studios Self-Catering Studio Apartments bied gerieflike akkommodasie in solderwoonstelle met 'n Skandinawiese styl in Soutrivier, net 5 km van Kaapstad se middestad en 16 km van Kaapstad Internasionale Lughawe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za