Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Walmer Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Walmer Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walmer Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walmer Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walmer Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Walmer Estate

45% af Winteraanbod!
VanafR400
R220
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kaapstad, Wes-Kaap

Wish U Were Here is 'n eksentrieke lodge in 'n geskiedkundige gebou wat net buite die stadskern, naby die Old Biscuit Mill in Woodstock, geleë is. Verblyf word gebied aan verskeie reisigers in verskeie kamer-tipe...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stadskern, Wes-Kaap

Best Western Cape Suites Hotel is aan die voet van Tafelberg, met 'n uitsig oor Kaapstad en Tafelbaai. Best Western Cape Suites Hotel is 'n ruim hotel met altesaam 28 ateljeewoonstelle, asook en suite-eenhede met ...

Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

Cape Suites Apartments bied vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n gesin in die hartjie van die Moederstad, Kaapstad. Dié sentrale en veilige korttermyn woonstelle spog met fantastiese uitsigte oor die stad, hawe en ...

Vanaf
R5 930
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Devil's Peak Estate, Wes-Kaap

Aandbloem Residence is 'n gerieflik gemeubileerde tripelverdiepinghuis met slaapplek vir 5 gaste. Die ruim huis het 3 verdiepings en lieflike uitsigte oor die stad, hawe en Tafelberg van die straat af. Die eerste ...

10% af Aanbod!
VanafR990
R891
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

Vanuit die hoë vensters van die eenslaapkamerwoonstel, Mutual Heights 811, kan gaste die uitsig op Tafelberg en van Kaapstad se mees ikoniese geboue, insluitend die Kasteel van Goede Hoop, Grand Parade en die stads...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Cape Town View from the Top bied selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks aan die voet van Tafelberg in Kaapstad. Dié woonstel het 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die kamers h...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Observatory, Wes-Kaap

Green Elephant Backpackers is net om die draai van die Groote Schuur Hospitaal geleë en is sedert 1994 al aan die gang. Dit is in die hartjie van die lewendige studente-area van Observatory, waar jongmense uit elke...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Die Vredehoek Rooftop Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Vredehoek, Kaapstad. Dit is naby die middestad aan die voet van Tafelberg en hiér kan gaste waarlik die Kaapstad-leefstyl ervaar. Die woonstel is geskik vir...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Lions Head Apartment by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Vredehoek, Kaapstad. Dié kompleks is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom die Kaapse middestad. Dié woonstel is op ...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 699
R1 359
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Horizons bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in 'n woonstelkompleks in Vredehoek. Gaste kan uitsigte oor die stad en op die berg vanuit hierdie woonstel geniet. Die woonstel beskik oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]