Indien jy Walmer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Walmer.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walmer Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walmer accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Walmer akkommodasie
Bladsy 2 - 48 lekke plekke om te bly
Treetops Guest House is geleë in Walmer, 'n stil, boomryke woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Ons bied 'n vers...
Mulberry Cottage On Prospect skuil in 'n lieflike tuin op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié ...
Church Road Apartment & Pods bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel en 'n pod met verhit-en-eetgeriewe op '...
Mika's Tree is 'n knus en effens rustieke alleenstaande selfsorgkothuis. Dit is ideaal geleë in die hartjie van die...
Heugh Road Guest House is net 1 km van Gqeberha (Port Elizabeth) se lughawe af geleë en net 3 km van die strand af....
Lavender Garden Cottage and Lodge is op die eienaar se perseel in Walmer, 'n boomryke buurt in Gqeberha (Port Eliza...
Dundonald Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor Port Elizabeth (Gqeberha) se Baakensvall...
Big Tree Garden Cottage is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in 'n stil lowerr...
Walmer Fig Tree Lane is 'n selfsorgkothuis wat in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is en met 'n tuinuitsig s...
Clovelly Cottage is 'n selfsorg-tuinkothuis in die lowerryke Walmer, Gqeberha, en bied slaapplek aan 2 gaste. Die ...