Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
B&Bs (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Walmer

4.4 / 5  
volgens 75 resensies
Lees regte resensies van Walmer van 75 geverifieerde gaste.
Indien jy Walmer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Walmer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walmer akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walmer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walmer Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer

The Plump Pelican is naby die lughawe in Walmer, 'n lowerryke buurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, en bied verblyf in 'n huis wat met die eienaars gedeel word. Die huis word omring deur 'n groot, kleurvolle ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer

Heugh Road Guest House is net 1 km van Gqeberha (Port Elizabeth) se lughawe af geleë en net 3 km van die strand af. Die gastehuis is pragtig versier met 11 ruim en luukse kamers. Dit is die ideale akkommodasie vir ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer

Seven Gables bied gerieflike verblyf in die Walmer-tuinbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Die kamer het 'n aparte ingang en is in 'n historiese huis wat met die eienaar gedeel word. Dié gastekamer het 2 enkelbed...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Walmer

Moramba Cottage is 'n moderne en stylvolle selfsorg-kothuis, ideaal geleë in die weelderige en groen voorstad van Walmer in Gqeberha (Port Elizabeth). Dis ten volle toegerus met 'n moderne oopplan-kombuis, 'n ruim ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer

Dundonald Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n lieflike uitsig in Gqeberha se boomryke Baakens Valley. Dis op 'n skuinste geleë met baie oop spasie en 'n ryk voëllewe. Verblyf beskik oor 3 eenhede, naaml...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer

Gardenview Guest House is in 'n stil doodloopstraad in die boomryke woonbuurt Walmer in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die gastehuis is sentraal geleë naby Gqeberha (Port Elizabeth) se lughawe, winkelsentrums, r...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer

Treetops Guest House is geleë in Walmer, 'n stil, boomryke woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Ons bied 'n verskeidenheid bekostigbare en ruim verblyf-opsies wat geskik is vir elkeen se behoeftes, hetsy vir oor...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer

Terracotta Lodge bied verblyf in selfsorg-eenhede naby al die besienswaardighede en geriewe in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en ontbyt is beskikbaar op versoek. Al 3 ons e...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer

Settlers Valley Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth). Dis oorkant die Setlaarspark Reservaat en net 5 minute van Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe af. Die ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Walmer

Beleef 'n vars benadering tot sake- en vakansie-akkommodasie by die uiters moderne, doelontwerpte HUB Boutique Hotel. Hier word die intimiteit van 'n gastehuis soomloos vervleg met die geriewe en privaatheid van 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Walmer akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]