Indien jy Walvisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Walvisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walvisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walvis Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Walvisbaai akkommodasie
Bladsy 7 - 28 lekke plekke om te bly
Swakopmund Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Swakopmund se middedorp en is stapafstand van die ...
Cornerstone Guesthouse bied gemaklike verblyf in 'n klein, privaat en rustige gastehuis in Swakopmund se middestad....
Morleen Park 3-Bedroom bied selfsorgverblyf in 'n hoekwoonstel in die Morleen Park-kompleks in Swakopmund. Die komp...
Morleen Park 1-Bedroom bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus woonstel in die hartjie van Swakopmund. Dit is id...
Jetty Self-Catering is in die historiese dorp Swakopmund geleë en is minder as 100 m van die strand af. Gaste kan...
Friend and Family Haven bied selfsorgverblyf en is in Swakopmund se middedorp. Die woonstel is naby die dorp se ger...
AC520 - Perfectly Located Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Swa...
Bismarck Ecke Self-catering is 'n selfsorgwoonstel in die prentjiemooi dorp Swakopmund. Dié woonstel op die eerste...
AC521 - Stylish Holiday Apartment is 'n selfsorg-woonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in 'n ge...
The Secret Garden Guesthouse is in 'n baie stil, dog sentrale deel van Swakopmund geleë en is stapafstand vanaf res...