Resensies van Walvis Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Walvis Bay bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.07 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
Charlotte K. - 8th October 2019
staying in Walvisbaai
Pragtige, skoon stad met baie vriendelike mense. 'n Catamaran-uitstappie op die hawemeer is 'n moet.
Derick T. - 3rd August 2019
staying in Walvisbaai
Bietjie te besig vir 'n vakansiebestemming.
Leon K. - 1st July 2019
staying in Walvisbaai
Walvisbaai bied die hawetoere aan wat baie interessant is en iets wal almal moet doen. Die dorp is mooi netjies en baie skoon. Daar is baie nuwe ontwikkelings in Walvisbaai.
Elminda V. - 1st July 2019
staying in Walvisbaai
Ons het die toeriste-attraksies uiters duur gevind. Daar was bv. geen opsie om op 'n boot uit te gaan sonder oesters en sjampanje as deel van die prys nie. Oesters en sjampanje is natuurlik dekadent, maar nie hoog op 'n familie met kinders se lys van doendinge nie. Die fokus skyn hoofsaaklik op buitelandse toeriste te wees.
Andre K. - 26th June 2019
staying in Walvisbaai
Lekker vakansieplek en privaat.
Helen B. - 4th June 2019
staying in Walvisbaai
Aangename vakansiebestemming.
Leona-louise K. - 22nd March 2019
staying in Walvisbaai
Baie aktiwiteite in Walvisbaai.
Gudrun B. - 7th February 2019
staying in Walvisbaai
Walvisbaai is 'n opkomende deel van die Namibiese kus wat grootliks voorsiening maak vir die toeriste deur middel van nuwe inkopiesentrums, asook die waterfront gedeelte met eetplekke en koffiewinkeltjies. Walvisbaai is ook nie te ver geleë vanaf Swakopmund met sy Duitse agtergrond en geboue nie.
Jan A. - 6th January 2019
staying in Walvisbaai
Onontdekte moontlikhede. Plaaslike bestuur toon min fokus op toerisme. Baie potensiaal. Skoon stad, oop en wye strate, vriendelike en behulpsame inwoners. Groeiende handelspunt. Uitstekende lughawe en goeie strate, paaie en verbindingsroetes.
Debbie R. - 16th December 2018
staying in Walvisbaai
Friendly with easy access international airport.
Edward T. - 22nd October 2018
staying in Walvisbaai
Awesome place for adventure and trips out on dunes and boats, great restaurants. Take extra jackets.
Fanie V. - 16th July 2018
staying in Walvisbaai
Tipiese hawe stad.
Pieter S. - 16th April 2018
staying in Walvisbaai
Die plek is voorwaar 'n plek om vakansie te gaan hou en net te ontspan. Die mense daar het nie issues nie, hulle het grootgeword, baie kan bietjie tyd af vat en gaan leer hoe word dit gedoen. Bravo vir Walvisbaai en Namibië, julle rock vir seker en ja, ek kom vir seker weer kuier.
Ellen M. - 25th February 2018
staying in Walvisbaai
Daar is 'n museum en eetplekke.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za