Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wapadrand

4.4 / 5  
volgens 33 resensies
Lees regte resensies van Wapadrand van 33 geverifieerde gaste.
Indien jy Wapadrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wapadrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wapadrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wapadrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wapadrand Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wapadrand

Koru Guest House is in die veilige Wapadrand Landgoed in Pretoria en bied gehalte-gastekamers. Hierdie gastehuis is ideaal vir sakereisigers of oornaggaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe. Verblyf...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wapadrand

Serenity Self-catering Cottages is in 'n veilige kompleks in Pretoria. Die kompleks is naby winkelsentrums en hospitale. Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorg-kothuis op die eienaar se perseel. Dié oopplan-kothuis...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wapadrand

Jopasso Guest House is 'n luukse gastehuis wat aan die voet van die Bronberge in Pretoria se oostelike voorstede geleë is. Dié gastehuis bied gasvryheid, privaatheid, gerief en skouspelagtige uitsigte en 'n inheem...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wapadrand Security Village, Wapadrand

Spicata @ Wapadrand is 'n gastekamer in die gasheer se huis in die Wapadrand Security Village in Pretoria-Oos. Die perseel is naby die Wilgers Hospitaal, winkelsentrums en verskeie trou-venues. Die gastekamer het ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Wapadrand

Ja-Zel Gastehuis is 'n ruim huis met slaapplek vir 4 in die Wapadrand-sekuriteitsarea. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbedd...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Wapadrand

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Tranquil Sleeping Guest Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingkothuis. Die kothuis is langs die eienaars se huis, in 'n rustige veiligheidskompleks in Faerie Glen in Pretoria. Hierdie ruim k...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Hagios House skuil in die voorheuwels van die Bronberg Natuurreservaat in die oostelike voorstede van Pretoria. Die gastehuis is slegs 45 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en word omring deur 'n w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Equestria, Willow Glen

At Libertas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer-tuinkothuis op die dieselfde erf as die hoofhuis. Die kothuis is privaat en gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel. A...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Faerie Glen, Pretoria-Oos

CasaBac is in die boomryke woonbuurt, Faerie Glen, in Pretoria-Oos en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste in 'n veilige en stil omgewing. Die akkommodasie is naby Garsfontein, Die Wilgers, Menlyn, Wapadrand ...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
B&B in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Bellstone Bed & Breakfast is in Faerie Glen, Gauteng en bied verblyf aan ontspannings- en sakereisigers, asook bruide en gesinne. Daar is verblyf in 11 kamers wat elk anders versier is. Geriewe op die perseel sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wapadrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]