Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Leeupoort Vakansiedorp (21)
Modimolle (53)
Naboomspruit (42)
Rooiberg (2)
Thabazimbi (34)
Vaalwater (30)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (554)
B&Bs (16)
Wildsplase (147)
Hotelle (4)
Gastehuise (81)
Selfsorg-eenhede (306)

Resensies van Waterberg

4.3 / 5  
volgens 694 resensies
Lees regte resensies van Waterberg van 694 geverifieerde gaste.
Indien jy Waterberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waterberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR780
R546
per nag, vir 2 mense
B&B in Bela-Bela, Waterberg

Geelhout Guesthouse is in Bela-Bela in Limpopo geleë en bied gerieflike oornagverblyf naby gholfklubs, wildreservate en dag spa's. Die Aventura Forever Resort in die dorp, sowat 1,5 km van die gastehuis af. Elke k...

Vanaf
R291
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bela-Bela, Waterberg

Shala Mushe Tented Lodge @ Camp is in Bela-Bela geleë en bied gehalte-verblyf vir natuurliefhebbers wat vir 'n naweek wil wegbreek. Die tent-lodge bied fantastiese uitsigte oor die Springbokvlaktes en gaste kan hee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Waterberg

Zwartkloof Private Game Reserve 31 is 'n selfsorghuis in 'n privaat wildreservaat wat 2900 hektaar groot is. Dis sowat 13 km vanaf Bela-Bela, 120 km vanaf Pretoria se middestad, 168 km vanaf Lanseria Internasionale ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bela-Bela, Waterberg

Buyskop Lodge, Conference and Spa is op 'n privaat wildplaas in die malaria-vry Waterberg, net 4 km buite Bela-Bela. Dit is maklik bereikbaar vanaf Johannesburg en Pretoria. Dié lodge bied selfsorgverblyf in chale...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 350
R3 698
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bela-Bela, Waterberg

Warthog Lodge - Mabalingwe Nature Reserve is in Bela-Bela geleë, 'n area wat bekend is vir sy staptoetes en ikoniese besienswaardighede soos Adventures with Elephants, Bambelela Wildlife Care & Vervet Monkey Rehabi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Naboomspruit, Waterberg

AAA Rose Garden Gastehuis is in Naboomspruit/Mookgophong aan die voet van die Swaershoekberge geleë en word omring deur rustige natuurreservate en warmwaterbronne asook die Waterberge. Dié onderneming bied selfso...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bela-Bela, Waterberg

Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve is 'n privaat selfsorg-vakansiehuis in 'n privaat natuurreservaat sowat 12 km vanaf Bela-Bela. Dié wild- en landboukundige streek is bekend vir sy geotermiese warmwat...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vaalwater, Waterberg

Die Orchid Gastehuis is in die hartjie van die Waterberg, in die dorpie Vaalwater geleë. Dis ideaal op pad na Lephalale (Ellisras) en Botswana (Stockpoort Grenspos), 2 ure se ry vanaf Pretoria, en 'n uur vanaf Le...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Waterberg

Thuladu is 'n selfsorg-eenheid wat op die Mbizi Wildlodge in Bela-Bela geleë is. Besienswaardighede in die omgewing sluit Zwartkloof Natuurreservaat, Waterberg Zipline Adventures, Adventure with Elephants en die Ze...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thabazimbi, Waterberg

Mirabile Lodge is sowat 15 km van Thabazimbi af aan die hange van die Berg van Winde. Dié berg vorm deel van die Waterbergreeks. Die lodge skuil tussen manjifieke loodhout en tambotiebome en is ideaal vir diegene w...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bela-Bela, Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie is ’n gerieflik gemeubileerde selfsorgeenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die oopplan-eenheid beskik oor 2 enkelbeddens en het ’n privaat badkamer m...

35% af Weeksdae!
VanafR3 000
R1 950
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Bela-Bela, Waterberg

Twiga Lodge is 'n selfsorg-eenheid met 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, elektriese oond, stoof, dubbelyskas-vrieskas en 'n ysmasjien. Nespresso-koffie word ook voorsien. Die huis is gerieflik in...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vaalwater, Waterberg

Dunroamin Safaris is in die wonderskone Waterberge geleë en bied 3 grasdak-selfsorgeenhede wat elkeen volledig toegerus is. Die chalets het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, of altesaam 5 volwassenes. Elke c...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Waterberg

El Shadai Guesthouse is in Thabazimbi, net 2 en 'n half uur vanaf Pretoria naby die Waterberge en Marekele Nasionale Park. Dit ideaal vir stadsjapies wat smag na 'n wegbreek. Ons puik akkommodasie is ook geskik vir ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vaalwater, Waterberg

Summerplace Farm Stay is op 'n bosveldplaas in die Waterberge, sowat 3 uur se ry vanaf Johannesburg, en bied 'n vreedsame wegbreek. In die oggend kan jy na die beeste gaan kyk en saans is 'n koedoe te sien. Verblyf...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Welkom by die Waterberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za