Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bela-Bela (35)
Leeupoort Vakansiedorp (26)
Modimolle (50)
Naboomspruit (39)
Rooiberg (1)
Thabazimbi (36)
Vaalwater (33)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (624)
B&Bs (13)
Wildsplase (152)
Hotelle (4)
Gastehuise (82)
Selfsorg-eenhede (373)

Resensies van Waterberg

4.3 / 5  
volgens 1656 resensies
Lees regte resensies van Waterberg van 1656 geverifieerde gaste.
Indien jy Waterberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waterberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Disa 336 is in die Leeupoort Vakansiedorp en bied selfsorgverblyf aan 2 volwassenes. Die ingang na die eenheid word via trappe bereik. Dit is die perfekte plek vir natuurliefhebbers op soek na 'n bietjie stilte en o...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Euphoria Golf Estate and Hydro, Waterberg

Bosveld Wegbreek is ’n selfsorgeenheid op ’n wildsplaas net 90 minute vanaf Pretoria. Dit is langs die Euphoria-gholflandgoed en Hydro. Dit is ideaal vir ’n paartjie of gesin wat op soek is na ’n lieflike bo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 720
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mookgopong, Waterberg

Monate Game Lodge is 'n moderne, luukse lodge waar gaste die rustige bosveld kan ervaar en terselfdertyd ook lekker bederf kan word. Dié lodge skuil in 'n goed versorgde natuurtuin op 'n privaat wildreservaat in Li...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Modimolle, Waterberg

Loubad is op 'n plaas sowat 40 km vanaf Bela-Bela en sowat 20 km vanaf Modimolle in die Waterbergstreek in Limpopo. Verblyf word in 3 soorte selfsorgchalets gebied en bied elkeen slaapplek aan 2 of 4 gaste. Elke c...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die oopplan-eenheid het ’n slaaparea, ’n privaat badkamer, ’n kombuisie en ’n sit...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe skuil tussen die heuwels en natuurlike damme van die Mabalingwe Wildreservaat. Dié lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-grasdakhuis. Dié Groot 5-reservaat van 1...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR720
R648
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle, Waterberg

Nylie Dreams Akkommodasie bied netjiese gasteverblyf vir die toeris en sakelui in Modimolle. Dis is 'n entjie van die hoofhuis af en gaste kan kies tussen aangrensende kamers met slaapplek vir 2 volwassenes en 'n ...

Vanaf
R260
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Naboomspruit, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp is 8 km vanaf Naboomspruit, ’n area wat bekend is vir die natuur, wildlewe, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Nylsvley Natuurreservaat en Marakele Nasionale Park. Dit is ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

The View in Mabalingwe bied verblyf op 'n koppie in die Groot 5 Mabalingwe Wildreservaat, ‘n malaria-vrye area net 130 km van Pretoria af. Dié selfsorghuis spog met 'n ongelooflike uitsig oor die dam en op die be...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterberg

De Schuur is in die hartjie van die Bosveld, slegs 8 km buite Bela-Bela. Verblyf by dié selfsorg-lodge is in die hoofhuis beskikbaar met slaapplek vir 4 en 2 woonstelle met slaapplek vir 2 in elk. Die lodge bied ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Waterberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]