Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bela-Bela (252)
Lephalale (Ellisras) (64)
Modimolle (56)
Mookgopong (46)
Naboomspruit (43)
Thabazimbi (50)
Vaalwater (33)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (579)
B&Bs (16)
Wildsplase (141)
Hotelle (4)
Gastehuise (79)
Selfsorg-eenhede (339)

Resensies van Waterberg

4.3 / 5  
volgens 1066 resensies
Lees regte resensies van Waterberg van 1066 geverifieerde gaste.
Indien jy Waterberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waterberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
50% af Weeksdae!
VanafR1 800
R1 260
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bela-Bela, Waterberg

De Vrolike Vark is deel van Elephant Lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat. Mabalingwe is in die hartjie van die Waterberge, net buite Bela-Bela. Dit is 'n wegbreekplek vir natuurliefhebbers waar vlakvarke, nyalas...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Lodge in Bela-Bela, Waterberg

Zebula Country Club beslaan 1200 hektaar van malariavrye, ware Afrika-bosveld. Dit word eerstens geag as 'n natuurreservaat en daarna as 'n Country Club. Dit spog met meer as 450 diere en is die tuiste van meer as 2...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 354
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Bela-Bela, Waterberg

Dal-dre Gaste Huis bied gerieflike selfsorgverblyf in die gewilde vakansiebestemming Bela-Bela in die Waterbergstreek. Die dorp is gewild vir die geotermiese warmwaterbronne en bied uitstekende sportgeleenthede, nat...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mookgopong, Waterberg

Naboom Gastehuis / Guesthouse het 'n sentrale ligging in Mookgophong, wat voorheen Naboomspruit was. Daar is 9 kamers met privaat badkamers en van die kamers kan saam bespreek word vir 'n gesin van 4. Die kamers he...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vaalwater, Waterberg

Okanti Lodge is buite Vaalwater, Limpopo, op die Melkrivierpad geleë. Die lodge bied gehalteverblyf op 'n 1000 hektaar wildsplaas. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek vir natuurliefhebbers en avontuurlustige reisig...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bela-Bela, Waterberg

Mabalingwe - Dream of Nature is 'n moderne selfsorg-lodge wat in die Mabalingwe Natuurreservaat, 35 km vanaf Bela-Bela geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie wildreserv...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Naboomspruit, Waterberg

Afrique du Sud Guesthouse is in die dorp Mookgophong (voorheen bekend as Nabbomspruit) geleë. Dié gastehuis is 45 km suidwes van Mokopane/Potgietersrus en die ideale oorstopplek op pad na Botswana, Zimbabwe en die...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Vrede in Leeupoort Vakansiedorp is gerieflik ingerig vir selfsorg en bied slaapplek aan 6 gaste in die Leeupoort Vakansiedorp. Dié huis het 2 slaapkamers met 'n gemeenskaplike badkamer. In die hoofslaapkamer is da...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thabazimbi, Waterberg

Letlapa Pula Game Farm Stone House is in die hartjie van die bosveld, net 154 km se ry van Pretoria af wat dit die perfekte wegbreekbestemming vir stadsmense maak. Dié kliphuis beskik oor 1 luukse slaapkamer met ...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Waterberg

Deo Volente is 'n 4-ster boetiek-gastehuis net 5 km buite Thabazimbi op die pad na Marakele Nasionale Park. Ons is trots op die feit dat ons meer as net 'n gastehuis is. Ons 7 luukse slaapkamers is in 'n rustige omg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Waterberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za