Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Waterfall

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Waterfall van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Waterfall besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waterfall.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterfall akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterfall Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterfall Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Waterfall

Vanaf
R755
per nag (plek vir 2)
B&B in Hillcrest, KwaZulu-Natal

Cybele Lodge is 'n unieke huis wat versteek is in die 1,6-hektaar inheemse tuine van die Everton-bewarea, Suid-Afrika se oudste stedelike bewarea. Bosbokke, duikers, bosvarke en tierboskatte is maar net 'n paar van ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Welterusten is in die hartjie van Kloof, 'n luukse, blaarryke voorstad naby Durban in KwaZulu-Natal. Dié selfsorg kothuis is ideaal vir 'n kort sakebesoek, 'n oornag-stop of as vertrekpunt vanwaar die omgewing met ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Southey House is gerieflik geleë in Kloof, 'n lowerryke woonbuurt stapafstand vanaf Thomas More College. Ons bied gerieflike B&B-verblyf in en suite-kamers wat smaakvol versier is. Toegang tot die M13 is vinnig en ...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, New Germany

Myrtle's Lodge is in die woonbuurt New Germany in Pinetown geleë. Dis gerieflik naby aan Pinetown se geriewe en dis net 25 tot 30 minute se ry na die hartjie van Durban. Alle geriewe is geskik vir besigheidsreisige...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

18 on Abelia bied selfsorg-eenhede aan in Kloof-sentraal. Die eiendom is naby die Kloof Buiteklub, Kloof Village Mall en ander besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by 18 on Abelia beskik oor 2 woonstelle op...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts, Hillcrest

Casa Anthony bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op 'n woonerf in Everton, 'n welige woonbuurt in Gillitts. Die selfsorgwoonstel is ideaal geleë met maklike toegang tot die M13 en is ideaal vir beide sak...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Charlie's Cottage is 'n moderne eenheid op die eienaar se woonerf in die hartjie van Kloof in KwaZulu-Natal. Dié kothuis het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefar...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Pinetown

35 on Fairview is in die lowerryke, luukse woonbuurt Kloof in die omliggende Durban-omgewing geleë. Die blyplek is naby verskeie restaurante, winkels en die M13, so dit is perfek vir sakereisigers of vakansieganger...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts, Hillcrest

Masinga bied 'n unieke ervaring tussen geelhoutbome op die eienaar se perseel in Hillcrest. Verblyf is in 'n opgeknapte karavaan met 'n hoër dak en plafon. Die dak is deursigtig sodat jy onder die sterre kan slaap....

Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Gillitts, Hillcrest

14 on Neville bied gerieflike verblyf in ’n pragtige grasdakhuis in ’n inheemse tuin. Dié huis is in ’n rustige buurt in Gillitts, Durban, met toegang tot winkels en restaurante. Die verblyf is ideaal vir ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za