Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Waterkloof Glen

4.4 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Waterkloof Glen van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Waterkloof Glen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waterkloof Glen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterkloof Glen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterkloof Glen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterkloof Glen Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Glen

The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige, ontspanne verblyf naby alle geriewe. The Aviary beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 6 gast...

15% af Aanbod!
VanafR1 299
R1 104
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Glen

Menlyn Maine AA Penthouse bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel vir 2 volwassenes in Menlyn Maine, Waterkloof Glen, Pretoria. Die woonstel front noord. Dit bied 'n pragtige uitsig - veral saans. Die woonstel is op d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Glen

Viva-Africa is minder as 'n halfuur van die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg af geleë. Dit het 'n gerieflike ligging in Waterkloof Glen, een van Pretoria se luukse woonbuurte, en is naby verskeie win...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 050
R735
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Glen

Upmarket Studio Apartment at Menlyn Maine is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die sewende verdieping van die Menlyn Maine Residences. Die woonstel is oorkant die pad van Menlyn Maine se Central Square, dis net 3 minut...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Glen

Menlyn Maine Residence 201 is 'n luukse selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Menlyn Main in Waterkloof Glen, Pretoria. Dié oopplan-woonstel het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Menlyn, Waterkloof Glen

Menlyn Maine Luxury Rentals bied gerieflike verblyf in Menlyn, Pretoria. Die woonstelgebou bied 'n uitsig oor 'n netjiese tuin en die ligging bied maklike toegang tot Menlyn Maine Central Square en Menlyn Park Winke...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Waterkloof Glen

Waterkloof Mansion Apartments bied gerieflike selfsorg-verblyf in Waterkloof Glen in Pretoria. Dié area word beveilig met toegangsbeheer en is naby die N1-snelweg en Menlyn Mall. Die verblyf is ideaal vir 'n famili...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 125
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Glen

101 @ Menlyn Maine Residence is 'n luukse selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Menlyn Main in Waterkloof Glen, Pretoria. Dié oopplan-woonstel het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stor...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Waterkloof Glen

Menlyn Maine Accommodation is 'n elegante dog gesellige woonstel in Menlyn, 'n energieke voorstad van Pretoria. Die kompleks is oorkant Central Square en naby Sun International Time Square Casino and Arena, uitsteke...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Glen

Menlyn Maine Residence Unit 1419 bied selfsorgverblyf in Waterkloof Glen, ’n voorstad van Pretoria. Die woonstel het ’n balkon met ’n uitsig oor die stad en die gebou het ’n buitelug-swembad op die dak. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Waterkloof Glen akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za