Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Waterkloof Hoogte besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waterkloof Hoogte.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterkloof Hoogte akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterkloof Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterkloof Hoogte Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Waterkloof Hoogte

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Ridge, Pretoria

Waterhouse in Waterkloof Ridge bied veilige, gerieflike selfsorgverblyf met moderne luukshede en kunstige flair in een van Pretoria se mooiste buurte. Verblyf is beskikbaar in een- tot vierslaapkamer-eenhede met s...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Newlands, Pretoria-Oos

Ginger Barn bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis wat in die stil voorstad Newlands, Pretoria geleë is. Hierdie ruim huis is 1,8 km vanaf Menlyn Mall en naby die besigheidsdistrik en die N1. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Tranquility @ 447B is 'n pragtige gastehuis in Pretoria. Die stad spog met verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede asook betekenisvolle ou geboue en museums wat die moeite werd is om te besoek. Hierdie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Glen, Pretoria-Oos

The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige, ontspanne verblyf naby alle geriewe. The Aviary beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 6 gast...

20% af Aanbod!
VanafR1 900
R1 520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Mont d'Or Bohemian House is hoog teen die bergrug tussen pragtige Jacaranda-bome in Waterkloof geleë, en is 'n rustige wegbreek vir diegene wat op soek is na 'n bietjie stilte. Die gastehuis bied verblyf in 'n rit...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Red Square Home is in 'n omheinde woonbuurt in Erasmuskloof in 'n gegoede deel van Pretoria-Oos geleë. Dit is 'n moderne ontwerpershuis met 3 verdiepings, baie glas, aluminium, swart grantietblaaie en pragtige roos...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Opikopie is sentraal geleë in Erasmuskloof, ’n stil oostelike voorstad in Pretoria. Verblyf word in ’n verskeidenheid suites, kamers en ’n huis gebied. Elke eenheid het ’n privaat ingang in die tuin, ’n ...

Vanaf
R1 208
per nag, vir 2 mense
B&B in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Deo Gloria Guest House is in 'n stil straat in Erasmuskloof geleë, maar is steeds naby die gedruis in die Oostelike Voorstede van Pretoria. Ons sal jou graag verwelkom in hierdie "Tuiste weg van die huis af". Ons...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR450
R360
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Southwest Guest House bied knus en gerieflike verblyf in Waterkloof Ridge. Dié gastehuis is in ‘n pragtige tuin geleë en laat gaste onmiddellik tuis voel. Southwest Guest House is gerieflik geleë in Pretoria-Oo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ashlea Gardens, Newlands

178 Club bied gerieflike verblyf in Pretoria. Ons is sentraal geleë en naby Brooklyn, Menlyn Mall, die Hazelwood-sentrum en die Time Square Casino. Hier is tientalle kantore in die omgewing wat 178 Club ideaal maak...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Waterkloof Hoogte akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]