Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Waterkloof Hoogte besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waterkloof Hoogte.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterkloof Hoogte akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterkloof Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterkloof Hoogte Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Waterkloof Hoogte

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Du Barry Guest House is 'n rustige en gesellige grasdak-gastehuis wat sentraal in Waterkloofrand in Pretoria geleë is. Die gastehuis het maklike toegang tot die N1-hoofweg en die omliggende voorstede, soos Waterklo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Cosy Cottage is 'n gerieflike selfsorgwoonstel, 'n versteekte juweel en 'n pragtige, gasvrye en gesellige toevlugsoord wat in alle gaste se behoeftes sal voorsien. Dit is op 'n heuwel geleë en het 'n baie veilige, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Erasmusrand, Pretoria-Oos

394 on Emus is in 'n lieflike tuin geleë en bied gerieflike verblyf vir 2 gaste in Erasmusrand, Pretoria. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Ridge, Pretoria

250onIndus is in die gesogte boomryke woonbuurt, Waterkloof Ridge, in Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede. Die Lavender-eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Constantiapark, Pretoria-Oos

Irene Se Tuinwoonstel is apart op die eienaars se perseel geleë, 2,2 km van die Kloof Hospitaal af, wat dit ideaal maak vir diegene wat geliefdes besoek. Die huis is in 'n stil woonbuurt in die ooste van Pretoria, ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof Ridge, Pretoria

PalmVilla @ 313 bied selfsorgverblyf in Waterkloof Ridge in Pretoria. Dié gastehuis is op die eerste terras en is naby busroetes, die Waterkloof Hondepark, Brooklyn Mall en Monumentpark Winkelsentrum, verskeie hosp...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Ridge Accommodation is 'n woonstel met 'n mikrogolf en 'n yskas op die eienaar se perseel in Waterkloofrif in Pretoria. Dié woonstel het slaapplek vir 2 mense en het die ideale ligging naby verskeie geriewe. Dit i...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Chateau Vue Guesthouse is hoog teen Erasmus Kloof in Pretoria-Oos geleë en kyk uit oor die geskiedkundige Erasmus Kasteel. Ons is naby al die hoofsnelweë, tog kan jy steeds die rustige atmosfeer van die stil woonb...

Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Castello Di Monte is 'n Toskaanse villa op 'n groot landgoed op 'n heuwel in die luukse, lowerryke buurt, Waterkloof Ridge in Pretoria. Castello Di Monte se 16de eeuse prag en praal word gekomplementeer deur moderne...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newlands, Pretoria-Oos

Newlands Self-catering Unit is in Newlands, Pretoria geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n sakereisiger of oornaggas. Dis naby Menlyn Mall, Menlyn Maine, Times Square-arena en verskeie winkels, restaurante en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Waterkloof Hoogte akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]